Nautiluskamp. Op 20 Augustus het Primêre Meisieskool Oranje die derde Nautiluskamp van die kwartaal gehou.
Sestien van Oranje se dogters het deelgeneem aan die Nautiluskamp. Emma Myburgh, graad 4, het ‘n vierde plek behaal en Lika Claassens, graad 5, het ‘n derde plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf