Lejweleputswa Meisies krieket. Vier dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies vir die Lejweleputswa meisies krieket spanne.
- René Steenberg 13 jaar oud (A-span)
- Cheneldi Le Gras 12 jaar oud ( A-span)
- René Nell 12 jaar oud (B-span)
- Milan van Aardt 10 jaar oud (B-span)
Girls Cricket. Four girl of Naudeville Primary School in Welkom, are included in the Lejweleputswa girls cricket teams.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied
Become a Sponsor








