)
Dance – Witteberg leerders neem deel aan die Dance Awards

Dance – Leerders van Hoërskool Witteberg het aan verskeie items in die Free State Dance Awards deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die volgende Wittebergers het deelgeneem: Marie Roodt, Chris-Mari Louw…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jaco Grobbelaar

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jaco Grobbelaar. Jaco is die kaptein van Hoërskool Fichardtpark se 1ste rugbyspan. Jaco druk vandag die tiende drie…

Griffons Rugby – Hoërskool Bultfontein leerders vir proewe ingesluit

Griffons Rugby. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul ses rugbyspelers wat na die Griffons Rugby proewe, ingesluit is in die Sandveld o.19 Plattelandspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto verskaf

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Janro Struwig

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Janro Struwig. Janro is die kaptein van Hoërskool Bultfontein se 1ste rugbyspan. Janro druk vandag die negende…

Protea Karate – Gerrit van Wyk vir span gekies

Protea Karate. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op een van hul leerders,Gerrit van Wyk. Gerrit is vir die Protea Karatespan gekies. Hy gaan in die afdeling Kumite,…

Motheo Netbal Liga – Hoër Meisieskool Oranje vs Sentraal

Motheo Netbal liga. Die 1ste netbalspanvan Hoër Meisieskool Oranje het Dinsdag waarskynlik vir ’n stukkie geskiedenis gesorg met Motheo Dit was die vierde agtereenvolgende oorwinning oor die Tralies – waarskynlik…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jonathan Olivier

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jonathan Olivier. Jonathan is die kaptein van Hoërskool Goudveld se 1ste rugbyspan. Jonathan druk vandag die agtste…

AGA (Africa Genesis Archery) – BVHS leerder presteer

AGA (Africa Genesis Archery). Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 13 Mei te Hoërskool Henties Cilliers in Virginia deelgeneem aan die AGA Boogskiet kompetisie. Sophia het ‘n…

Tennis – Agter elke Suksesvolle Oranje Sportvrou…

Tennis. Agter elke suksesvolle sportvrou staan daar ‘n … MA. Soos met Oranje se 1ste tennis span, maar ook al die ander sportspanne en leerders in kultuuraktiwiteite. Dankie vir jul…

SA U18 Rugby Sevens – Fano Linde to training camp

SA U/18 Rugby Sevens. Fano Linde is a learner of Bethlehem Voortrekker High School. The South African Rugby Union notified that Fano Linde has been selected to form part of…

Goud-Gim Derby 2023 – Netbal uitslae van die naweek

Goud-Gim Derby 2023. Na ‘n baie suksesvolle Goud-Gim Derby 2023, lyk die spanne se uitslae as volg: Netbal: Gouties vs Henties Cilliers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Skaak – Grey Kollege vs Hoër Jongenskool Paarl

Skaak. Grey Kollege Bloemfontein se skaakspanne het 12 Mei teen Hoër Jongenskool Paarl gespeel. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Amanda Coetzer Tenniskampioenskap – OMS dubbele kampioen

Amanda Coetzer-tenniskampioen. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is soos die geval in 2018, weer as die dubbele kampioen gekroon by die Amanda Coetzer Tenniskampioenskap. Die o.19A’s en die o.15A’s was albei…

Derby Man of the Match – Hoërskool Witteberg Derby

Derby Man of the Match. Tydens die Hoërskool Witteberg derby is die volgende leerders wat as Man of Match van hulle onderskeie wedstryde aangewys. Hokkie Meisies – Lana Wessels (BVHS)…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Oranje sussies wen trofee

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nóg ‘n stel sussies van Hoër Meisieskool Oranje wen ‘n tennistrofee. Die Le Grange-sussies, Cara en Cayline, is die jongste van ’n rits Oranje-susters om die Itec…

Goud-Gim Derby 2023 – Hoogtepunt het aangebreek

Goud-Gim Derby Week. “Die hoogtepunt van ons jaarlikse sportkalender het aangebreek. Namens die Goutie-gemeenskap nooi ons alle belangstellendes, oud-leerlinge, ouers, besoekers en die hele gemeenskap om die Goud-Gim Derby 2023…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Amanda Coetzer Tennistoernooivs Carli Kruger

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Donna le Roux van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein en Carli Kruger van Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is vanmiddag, tydens die Amanda Coetzer Tennistoernooi, slaags in die…

TBM Netbalspanne – BVHS dogters na Vrystaatproewe

TBM Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 25 dogters wat gekies is vir die TBM-Netbalspanne. Die dogters gaan 28 Mei aan die Vrystaatproewe deelneem.  Daartydens word drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep verkies…

Vrystaat Biathlespan – Primêre Meisieskool Oranje in span

Vrystaat Biathlespan. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje, Lea Cilliers,Z’ney Piechaczek, Tené Vente, Chani Britz en Munay Uys is gekies vir die Vrystaat Biathlespan wat op 23 September aan die…

Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in oefengroepe

Griffons Rugby. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie, voorlopige 0/13 Griffons Rugby oefengroepe. Die seuns neem gedurende die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die…

Lejweleputswa netbalproewe – Naudies dogters speel vir plek

Lejweleputswa netbalproewe – Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom het deelgeneem aan die Lejweleputswa netbalproewe. Denise Odendaal en Cheneldi Le Gras het deelgeneem vir ‘n plek in die span.…

Griffons Rugby – Bokang Radebe en Rico Schoeman, Naudeville

Griffons rugby. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Bokang Radebe en Rico Schoeman is voorlopig ingelsuit in die Griffons Rugby spanne. Rico Schoeman 0/12A en Bokang Radebe in die…

NWU Multi Surface Toernooi – BVHS leerders neem deel aan tennis

NWU Multi Surface Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers het die naweek deelgeneem aan die NWU Multi Surface Toernooi. Dit is gehou in Potchefstroom. Die spelers het die Toernooi…

Stoei – Primêre Skool Naudeville leerders behaal goud

Stoei. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld, beide in graad 4, het 6 Mei aan die Noord-Wes Ope Stoei deelgeneem. Beide leerders…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met JJ Theron

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met JJ Theron. JJ is die kaptein van Grey Kollege se 1ste rugbyspan. JJ druk vandag die vierde…

Noord Vrystaat Hokkieproewe – Estie Cronje in span

Noord Vrystaat Hokkieproewe. Estie Cronje, gr. 7 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 6 Mei aan die Noord-Vrystaat hokkieproewe deelgeem. Sy is na die proewe ingesluit in die…

Netbal – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Trio

Netbal. Gouties se netbalspanne het die afgelope naweek wedstryde gespeel teen Hoërskool Trio van Kroonstad. Hoërskool Goudveld het agt uit die twaalf wedstryde gewen. Die uitslae was as volg: Meer…

Hokkie en Rugby – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal

Hokkie en Rugby. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se eerste span Hokkie seuns, eerste span Hokkie dogters en Fichie Leeus het die afgelope naweek hokkie en rugby teen Hoërskool Sentraal gespeel.…

Eunice vs Clarendon Derby – Derby 5 and 6 May

Eunice vs Clarendon Derby. The Eunice vs Clarendon Derby takes place on 5 and 6 May in Bloemfontein. The girls participate in tennis, squash, debating, publick speaking,chess, cross country and…

National All Girls Festival – Eunice athletes excel at cross country

National All Girls Festival. Eunice athletes, Mika-Leigh Strydom and Inge van Staden did excellently at all of the National All Girls Festival cross country events! The Cross Country event included…

Lewensredding -Hoërskool Sentraal leerders in Vrystaatspan

Lewensredding. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Lewensredding span. Hierdie leerders neem môre, 6 Mei aan die Interprovinsiale Lewensreddingkampioenskap deel. Die kampioenskap vind in…

DanceStar World Finals – Naudeville leerders kwalifiseer

DanceStar World Finals. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique gr.7 en Chelsea Joubert graad 4, het vanaf 26 September tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Fichies skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap – Cilethe Julies van Hoërskool Fichardtpark het geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap.Dit het plaasgevind in Lusaka. Sy het tydens die Afrika Atletiek Kampioenskap ‘n brons medalje…

SA Skole Swemkampioenskappe – Nachke van der Walt skitter

SA Skole Swemkampioenskappe. Nachke van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein,het deelgeneem aan die SA Skole swemkampioenskappe. Sy het skitterend gevaar en het die volgende medaljes verower: SA…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

Afrika Atletiek Kampioenskap – Oranje Meisieskool skitter weer

Afrika Atletiek Kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Cara Smith en Roline Louw, het weer geskitter by die Afrika Atletiek Kampioenskap. Eers was hulle die SA-kampioen en nou is een…

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…

Noord Vrystaat Hokkie – Gouties ingesluit in spanne

Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van Hoërskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na finale proewe

Griffons Rugby. Vyftien leerders van Gouties is deur is na die finale rondte Griffons rugby proewe. Hulle is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

SASN Afrika Spele – Jasmine Liebenberg van BVHS by spele

SASN Afrika Spele. Jasmine Liebenberg, o17-netbalspeelster van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in 2022 tot die SA-skolespan vir o16-spelers verkies. Jasmine het gedurende 28 en 29 April 2023 aan die eerste…

Grand Prix Tennistoernooi – BVHS se Joma Viljoen presteer

Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Gauteng Central Wilson Marks Park Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Sy het derde geëindig in…

Sentraal Sporttoernooi – Hoërskool Wilgerivier Netbal neem deel

Sentraal Sporttoernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se Eerste Netbalspan het die afgelope naweek deelgeneem aan die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein. Die span het waardevolle ondervinding opgedoen. Uitslae is as volg: Meer…

Afrika Spele – Natasha Gertenbach behaal silwer

Afrika Spele. Natasha Gertenbach. leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het ‘n silwer medalje in die 100m hekkies by die Confederation of African Athletics byeenkoms verower.Die Fichie-harte bars van trots!…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje presteer

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se skaakspan het sesde uit 14 deelnemende skole op die National All Girls’ Festival by Eunice High School geëindig. Dit het ’n geskiedkundige…

National All Girls’ Festival – Oranje kry tenniskroon

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan het weer bewys dat hulle die beste is. Die span het hul uiters indrukwekkende vertoningslys op die National All Girls’…

ASA Afrika Kampioenskappe – Shannon Purchase wen Goud

ASA Afrika Kampioenskappe. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is die skool se eie Afrika-kampioen in dogters o/20 Paalspring. Sy het goud gewen tydens die byeenkoms van die ASA…

National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Oranje wen Hokkie

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se 1ste hokkiespan is die 2023 kampioen van die National All Girls’ Festival, aangebied deur Eunice High School. Die span was…

National All Girls’ Festival – Oranje o.19B netbalspan kry brons

National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Oranje se o.19B span kry brons ná groot ommeswaai. Hoër Meisieskool Oranje se tweede netbalspan het vanoggend die bronsmedalje op die National All Girls’…

Vrystaat Benchrest skietkampioenskappe – Keagan Smith skitter

Vrystaat Benchrest skietkampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan die Vrystaat Benchrest Skietkampioenskappe. Free State Benchrest shooting championships. Welcom Gymnasium learner, Keagan Smith,…