Derby Man of the Match. Tydens die Hoërskool Witteberg derby is die volgende leerders wat as Man of Match van hulle onderskeie wedstryde aangewys.
Hokkie Meisies – Lana Wessels (BVHS)
Hokkie Seuns – Dawid Terblanche (BVHS)
Netbal – Anke Heyns (BVHS)
Rugby – Arnold Ras (BVHS)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf