Lewensredding. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Lewensredding span. Hierdie leerders neem môre, 6 Mei aan die Interprovinsiale Lewensreddingkampioenskap deel. Die kampioenskap vind in Pretoria plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf