Vrystaat Biathlespan. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje, Lea Cilliers,Z’ney Piechaczek, Tené Vente, Chani Britz en Munay Uys is gekies vir die Vrystaat Biathlespan wat op 23 September aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Pretoria gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf