All Girls Festival 2023 – Netball final Eunice the winners
All Girls Festival 2023. The netball final was possibly the match of the tournament! Eunice High School vs Hoërskool Jim Fouché. After extra time and even scores, Eunice managed to…
Weelie Tennis Toernooi – Hoërskool Wilgerivier presteer
Weelie Tennis Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.11 tennisspan het deelgeneem aan die Wheelie Tennis toernooi. Hierdie toernooi het voorheen bekend gestaan as InterAfrica. Die toernooi is in Bethlehem aangebied.…
Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies
Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…
Hoërskool Fichardtpark Hokkie – Fichies op hul beste
Hoërskool Fichardtpark Hokkie. Die eerste seuns- en meisieshokkie spanne van Hoërskool Fichardtpark, het tydens die jaarlikse Sentraal Toernooi uitstekend gevaar. Beide spanne het na die halfeindrondtes deurgedring. Baie geluk met…
Hoërskool Jim Fouché Hokkie – JF spelers skitter
Hoërskool Jim Fouché Hokkie. Twee spelers van Hoërskool Jim Fouché se Eerste Seuns Hokkiespan en Eerste Dogters Hokkiespan, Estian Saaiman en Liané Gerber is onderskeidelik as die beste voorspeler en…
Fichie Netbal – Presteer by Sentraal toernooi
Fichie Netbal. Fichie Netbal se Eerste span het die derde plek behaal by die Sentraal Toernooi. Die span behaal die volgende uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Eunice All Girls Festival – 2023 opening ceremony
Eunice All Girls Festival.…And guess who was in the house…Morgan Beatbox! What a night! “This morning was filled with action on a cultural as well as sport front. We trust…
Sentraal Sporttoernooi – Dailen Geldenhuys man van die wedstryd
Sentraal Sporttoernooi. Dailen Geldenhuys van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is aangewys as die man van die wedstryd. Dit was tydens die rugbywedstryd teen Hoërskool Pearson, Port Elizabeth, by die Sentraal…
Seunshokkie – Hoërskool Fichardtpark vs Grey Kollege
Seuns Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se o.14A Seunshokkie span het Woensdag teen Grey Kollege se o.14B hokkiespan gespeel. Fichies het die wedstryd met 2 – 1 gewen. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/…
SA o.18 Fast5 Netbal – Karla Victor van Oranje in span
SA o.18 Fast5 Netbal. Karla Victor, Hoër Meisieskool Oranje se Eerstespan kaptein se uiters indrukwekkende netbal-CV het pas nog twee top-inskrywings bygekry. Sy is vir die SA o.18 Fast5 netbal…
Tennis Hokkie Netbal – Hoër Meisieskool Oranje spanne bekend
Tennis Hokkie Netbal. Hoër Meisieskool Oranje se Eeerste tennis-, netnal-, en hokkiespanne is Dinsdagaand, 25 April, bekend gestel. Hierdie drie spanne sal die naweek by nasionale toernooie in aksie wees.…
Noord-Vrystaat O.13 Hokkieproewe – Naudeville leerders in top 14
Noord-Vrystaat O.13 Hokkieproewe. Twee hokkiespelers van Primêre Skool Naudeville, Inge Coetzee en Estie Cronje, is ingesluit in die Top 14 Hokkiespan. Die span gaan 6 Mei aan die Noord-Vrystaat o.13…
Lejweleputswa Hokkie proewe – Primêre Skool Naudeville in Top 20
Lejweleputswa Hokkie proewe.Primêre Skool Naudeville is baie trots op die vier o.12 meisies wat 22 April aan die Lejweleputswa proewe deelgeneem het. Kaydene Keyser, Chenique Viljoen, Ava Agresti en Jamey-Leigh…
Griffons A-liga Rugbyproewe – Hoërskool Goudveld presteer
Griffons A-liga Rugbyproewe. Ses o.15 rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma,Tequan Tafel, Zander Pretorius, Thomas Botma en Rocky Oosthuizen is gekies vir die tweede…
Lejweleputswa Hokkie – Primêre Skool Naudeville by proewe
Lejweleputswa Hokkie. Vier meisies van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 22 April aan die Lejweleputswa proewe deelgeneem. Inge Coetzee, Estie Cronje, Juanique van Zyl en Rene Nell is deel…
Wildeklaver Netbaltoernooi – BHVS maak geskiedenis
Wildeklaver Netbaltoernooi. Die 0.16A-netbalspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak geskiedenis. Hulle het die eerste span geword wat uitgenooi is na hierdie spog sport-geleentheid. Die top twee provinsiale spanne, wat op…
Vrystaat Stoei – Primêre Skool Naudeville leerder skitter
Vrystaat Stoei. Primêre Skool Naudeville leerder, Anru van der Merwe, het 21 Maart aan die Vrystaat Stoei Vereniging Liga deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en die 1ste plek in sy…
JKA Karate Free State – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
JKA Karate Free State. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerders, Ernst en Eben Fourie het in Harrismith deelgeneem aan die JKA Karate Free State Championships. Ernst het…
Klofies Inter ’23- Heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje
Klofies Inter ’23. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope naweekby die Klofies Inter ’23 gasheer gespeel vir ‘n heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein. Dit was ‘n baie…
La Rochelle Super Schools – Hoër Meisieskool Oranje presteer
La Rochelle Super Schools. Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan is nog ‘n trofee ryker. Die trofeekas by die skool is nog ‘n trofee ryker nadat die o.18A-netbalspan onlangs Hoër…
Vrystaat swemspan – Hoër Meisieskool Oranje in span
Vrystaat Swemspan. Sewe Oranjeniete, die meeste deur enige skool in die Vrystaat, is vir die Vrystaat Swemspan gekies. Hulle gaan die naweek aan die Nasionale Skolekampioenskap in Durban meeding. Oranje…
SA Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld krieketspelers na Indië
SA Platteland Krieket. Gouties is baie trots op Hendro Boardman en Ruben Crous wat deel is van die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Mash is deel van die afrigters van die…
Netbal – Hoërskool Trio vs Hoërskool Hentie Cilliers
Netbal. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbalspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers van Virginia. Trio se spanne het uitstekend gespeel en sewe uit agt wedstryde gewen. Trio netbal…
Protea Karatespan – Bethlehem Voortrekker leerders in span
Protea Karatespan. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Nathan Helm en Josh Bezuidenhout is gekies vir die Protea Karatespan. Hulle gaan Suid-Afrika tydens die African Region South Championships vanaf…
Oos-Vrystaat Hokkie – BVHS hokkiespelers in spanne
Oos-Vrystaat Hokkie. Een-en-veertig hokkiespeleres van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespanne. Hierdie spanne het deurgedring na die Noord-Vrystaat hokkieproewe. Die Noord-Vrystaat Hokkiespanne word bekend gestel na afloop…
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Fichies ontvang 19 medaljes
SA Skole Atletiek Kampioenskappe Tydens die afgelope SA Junior atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg en SA Skole Atletiek kampioenskappe in Germiston het die agtien atlete van Hoërskool Fichardtpark, wat in die bogenoemde…
SA Atletiekspan – Hoërskool Fichardtpark atlete na Lusaka
SA Atletiekspan. Twee van Hoërskool Fichardtpark se atlete, Natasha Gertenbach en Cilethe Julies, is ingesluit in die SA Atletiekspan. Hierdie span neem vanaf 25 tot 27 April aan die Confederation…
Vrystaat Skole Swem – Grey Kollege na SA Skolekampioenskap
Vrystaat Skole Swemspan. Sewe swemmers van Grey Kollege is gekies vir die Vrystaat Skole Swem span. Hulle gaan komende naweek aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskap in Durban deelneem. Die deelnemers is…
MTB SA XCO Championship – Grey College at Thaba Trails
MTB SA XCO Championship. The second leg of the National MTB SA XCO Championship took place at Thaba Trails in Gauteng. Grey College learners, Adian Claassen, Ludwig du Toit and…
Rugby Liga – Grey Kollege Primêr wen 16 uit 17 wedstryde
Rugby Liga. Grey Kollege Primêr se Graad 1, o.9, o.11 en o.13 rugbyspanne het 17 April rugby liga wedstryde gespeel. Die manne het 16 uit 17 wedstryde gewen! Uitslae: Graad…
SA XCO Championships – Truida Kestel Laerskool presteer
SA XCO Championships. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Thaba Trails in Johannesburg deelgeneem op 15 en 16 April. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Witteberg leerders ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – 31 Hokkiespelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespan. Hulle het op 18 April deurgedring na die Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Die finale hokkiespanne sal binnekort…
Perdry – Leerders van Naudies het deelgeneem aan SANESA Q3
Perdry – Leerders van Primêre Skool Naudéville, Welkom het deelgeneem aan die SANESA Q3 perdry. Dit het plaasgevind vanaf 14-16 April in Bloemfontein by die perdry Equestrian Centre. Die volgende…
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet – Pieter-Louis Pretorius skitter
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet. Pieter-Louis Pretorius, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Indoor Boogskiet kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Pieter-Louis het uitstekend…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerder presteer
Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem. Hy het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig. Meer skolenuus:…
Interskole – Grey Kollege vs Hoërskool Outeniqua
Interskole. Die afgelope naweek was die geleentheid vir interskole tusse Grey Kollege van Bloemfontein en Hoërskool Outeniqua van George. Tydens die Interskole het sport geseëvier. Die volgende uitslae is behaal:…
Senior Nasionale Swemkampioenskap – Oranje presteer
Senior Nasionale Swemkampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se matrikulante Anieke Helmand en Miché Johns het vir vanjaar se Senior Nasionale Swemkampioenskap gekwalifiseer. Hulle was verlede week in Port Elizabeth in…
ECHS Hokkie Toernooi – BVHS spelers na Nederland
ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogters hokkie-spelers het aan die ECHS Hokkie Toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Sestien spelers is gekies vir die toergroep na Nederland gedurende Oktober 2023.…
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Die eerste wedstryd vir kwartaal twee het vir Hoërskool Witteberg aangebreek. Dit was met hul hokkie wedstryde teen Hoërskool Goudveld tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.…
ASA Atletiek – Merinda Cronje van Trio wen goud
ASA Atletiek. Merinda Cronje, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het tydens die SA’s goud gewen. Sy het tydens die ASA Atletiek byeenkoms eerste plek behaal in spiesgooi! A big…
ASA o.18 Protea-span – Nog ‘n Protea-atleet vir BVHS
ASA o.18 Protea-span. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het nog ‘n Protea-atleet opgelewer. Immaneul Veicht is ingesluit in die ASA o.18 Protea-span. Hierdie span gaan aan die Afrika Spele in Zambië deelneem.…
Grey College o/14-rugbytoernooi – BVHS spelers na Italië
Grey College o/14-rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 rugbyspan het gedurende die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Grey College o/14-rugbytoernooi. Vyf van BVHS se spelers, PJ Strauss, Johan van Zyl,…
ECHS Hokkie – BVHS leerders presteer
ECHS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 – en o.16 hokkie-dogters het gedurende die vakansie aan die ECHS Hokkie toernooi deelgeneem. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied vanaf 3 tot…
Belgotex Fairmont Easter Hockey – Jim Fouché eindig vierde
Belgotex Fairmont Easter Hockey. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/19A hokkiespan het gedurende die afgelope skoolvakansie aan die Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament deelgeneem. Die toernooi is vanaf 5 tot…
Fietsry – BVHS neem deel aan Free State Provincial XCO
Fietsry – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tydens die vakansie deelgeneem aan die vierde Free State Provincial XCO. Dit het plaasgevind by Happy Valley in Bloemfontein. Enrico Kennedy behaal…
ASA Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete behaal nege medaljes
ASA Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gedurende 23 tot 25 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms deelgeneem. BVHS se atlete het uitstekend presteer en behaal 9 medaljes tydens die…
NRL .22 SA Kampioenskappe – Luané Fick van BVHS skitter
NRL .22 SA kampioenskappe. Luané Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie…
La Rochelle Super Netbaltoernooi – Oranje die wenners
La Rochelle Super Netbaltoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se trofeekas is nóg een ryker. DÃt nadat die o.18A-netbalspan Dinsdag die La Rochelle Super Netbaltoernooi in die Paarl gewen het. Hierdie oorwinning…
Junior Nasionale Tennis Toernooi – Donna le Roux beste in SA
Junior Nasionale Tennis Toernooi. Donna le Roux, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is soos twee jaar gelede weer die land se beste tennisspeler in haar ouderdomsgroep. Sy het Dinsdag die…
Modern Pentathlon – Unice learner wins National Championships
Modern Pentathlon. Mika-Leigh Strydom, learner of Eunice High School in Bloemfontein, won the Girls U15 South African National Championships for Modern Pentathlon. The championship was held in Bloemfontein this past…








