Seuns Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se o.14A Seunshokkie span het Woensdag teen Grey Kollege se o.14B hokkiespan gespeel. Fichies het die wedstryd met 2 – 1 gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf