Oos-Vrystaat Hokkie. Een-en-veertig hokkiespeleres van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespanne. Hierdie spanne het deurgedring na die Noord-Vrystaat hokkieproewe.
Die Noord-Vrystaat Hokkiespanne word bekend gestel na afloop van die finale proewe.
Eastern Free State Hockey. Forty-one hockey players from Bethlehem Voortrekker High School were included in the Eastern Free State hockey teams. These teams advanced to the Northern Free State hockey trials.
The Northern Free State hockey teams will be launched after the final trials.
o.14 Dogters
Kelebogile Mofokeng, Simoné Pretorius, Sua Janse van Rensburg, Annika van der Riet, Chelsey van der Merwe, Joma Viljoen, Marizé Schutte, Robyn Roos en Thando Titebe
o.14 seuns
Adriaan Smit, Pieter Paiva, Rhyder Hibbert en Tshepang Mokoena
o.16 Dogters
Hermien van Biljon, Kelly Visagie, Zanicka Maree, Leané Fourie, Jamie Rayner, Ané van Zyl en Lana Wessels
o/16 seuns
Bokang Keele, Handré Venter, Amo Mokoena, Manie Botha, Francois Germishuizen, James Waller en Kamo Mothopeletsi
o/18 dogters
Susan Bender, Jennifer Wessels, Jani Faber, Yani Greyvenstein, Carli Oosthuizen en Elsje Hattingh
o/18 seuns
Tshepo Litedu, Kehan Wöhlitz, Tiaan Terblanche, Dawid Terblanche, Xavier Rich, Letlotlo Maphike, Keanu Fourie en Danny de Klerk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf