Lejweleputswa Hokkie proewe.Primêre Skool Naudeville is baie trots op die vier o.12 meisies wat 22 April aan die Lejweleputswa proewe deelgeneem het. Kaydene Keyser, Chenique Viljoen, Ava Agresti en Jamey-Leigh Prinsloo is deel van die Top-20 span.
Lejweleputswa Hockey Trials. Naudeville Primary School is very proud of the four u12 girls who participated in the Lejweleputswa trials on 22 April. Kaydene Keyser, Chenique Viljoen, Ava Agresti and Jamey-Leigh Prinsloo are part of the Top 20 team.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf