)
SA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter

SA Atletiekkampioenskap. Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Atletiekkampioenskap deelgeneem. Hy het deurgedring na die 200 m mans…

Hokkie Kaptein -Ontmoet Mienke Nieuwenhuis Hoërskool Goudveld

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Goudveld se 1ste dogters hokkiespan kaptein, Mienke Nieuwenhuis. Mienke behaal die vierde doel in ons reeks oor…

Vrystaat Netbalproewe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Netbalproewe. Vyf Netbalspelers van Laerskool Truida Kestell. Bethlehem, het gekwalifiseer vir die Vrystaat Netbalproewe wat op 30 April in Welkom plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Paarl Gimnasium Inter-skole – Grey Kollege

Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey Kollege se rugbyspanne het die naweek teen Paarl Gimnasium kragte gemeet tydens die Paarl Gimnasium Inter-skole. Grey se eerste rugbyspan het ‘n naelbyt oorwinning van 29-27…

Vrystaat XCM Fietswedren – Hoërskool Trio presteer

Vrystaat XCM Fietswedren. Veertien van Hoërskool Trio se fietsryers het aan die tweede Vrystaat XCM Fietswedren deelgeneem by Imla Gasteplaas in Clocolan. Trio se fietsryers het baie mooi gery en…

Vrystaat Skole Rugby – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Skole Rugby. Vyf seuns van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie Vrystaat Skole Rugby spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Oos-Vrystaat Rugby – Hoërskool Reitz proewe spanne

Oos-Vrystaat Rugby. Dertien seuns van Hoërskool Reitz is ingesluit in die onderskeie proewe spanne van Oos-Vrystaat rugby. Die spelers neem almal deel aan die Griffons Platteland proewe wat 30 April…

Oos-Vrystaat Laerskole Rugby – Hoërskool Reitz

Oos-Vrystaat Laerskole Rugby. Ses seuns van Hoërskool Reitz is opgeneem in die onderskeie spanne wat aan die Griffons proewe gaan deelneem. Die ses manne is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto…

Vrystaat Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland Rugby. Nege seuns van Hoërskool SPS Brandfort is verkies vir die verskillende Vrystaat Platteland Rugby spanne. Onder 11: Onder 13: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Streke Tennisspan – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Streke Tennisspan. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Streke Tennisspan vir 2024 ingesluit: Seuns o.17 Seuns o.19 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Streke Tennis Proewe – Hoërskool Jim Fouché presteer

Streke Tennis Proewe. Die Streke Tennis proewe het 2 April by die Universiteit van die Vrystaat se tennisbane plaasgevind. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché is tydens die Streke Tennis…

Vrystaat laerskole Tennis – Truida Kestell leerders ingesluit

Vrystaat laerskole Tennis – Truida Kestell, Bethlehem se leerders behaal jaarliks sukses tydens die Vrystaat laerskole Tennis. Hierdie jaar is geen uitsondering nie. Die volgende twee spelers is ingesluit in…

Vrystaat Laerskole Tennis – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Laerskole Tennis. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit en John Boshoff is gekies vir die Vrystaat Laerskole Tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Laerskole Tennis – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Laerskole Tennis. Vier leerders van Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Vrystaat Laerskole tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Laser Run – Primêre Meisieskool Oranje

Laser Run. Vyf dogters van Primêre Meisieskool Oranje het op 7 April aan die Suid-Afrikaanse Laser Run kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende dogters is ingesluit in die…

Two Oceans – Hoërskool Witteberg neem deel

Two Oceans. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het ook suksesvolle Two Oceans hardlopers in hul midde! Me. Lenka Claassen, Me. Pula van Niekerk en twee Witteberg leerders, Cara Cilliers en Kaylin le…

Karate Suid-Afrika – Hoërskool Witteberg leerder in Protea span

Karate Suid-Afrika. Hanré Dreyer, Graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg, het die afgelope naweek aan die KSA (Karate Suid-Afrika) Nasionale kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het Vrydag en Saterdag plaasgevind in…

Oos-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Witteberg

Oos-Vrystaat Hokkiespanne. ‘n Totaal van vier-en-veertig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in onderskeie Oos-Vrystaat hokkiespanne. Die leerders neem Donderdag, 18 April, aan die Noord-Vrystaat proewe deel. O.18…

SA Schools Swimming Championships – Grey College

SA Schools Swimming Championships. Eight swimmers from Grey College in Bloemfontein have been selected to represent the Free State team at the SA Schools Swimming Championships. The championships takes place…

Boogskiet – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Boogskiet. Tydens die Trio Kolle en 3D- boogskietkompetisies wat die afgelope naweek in Kroonstad plaasgevind het, is die volgende prestasies deur Sophia Pieters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool behaal: 3D Graad…

SANESA Q3 – Welkom Gimnasium leerders presteer

SANESA Q3. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Janke Rossouw en Jan-Thomas Bezuidenhout,het 13 en 14 April deelgeneem aan SANESA Q3 Free State Qualifier, by BRS Equestrian Welkom. Jan-Thomas en Elegant…

Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Laser Run Wêreldkampioenskap. Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, die meeste in baie jare, is vir die SA-span na die Laser Run Wêreldkampioenskap in Junie in China gekies.…

Boogskietkompetisie – Hoërskool Trio

Boogskietkompetisie. Hoërskool Trio, Kroonstad, het die afgelope Saterdag ‘n boogskietkompetisie aangebied. Die volgende leerders het plekke behaal het in die Bulls Eye-afdeling (per graad): Die volgende leerders het in die…

Hockey Captain 2024 – Meet Grey College’ 1st Team Hockey Captain

Hockey Captain 2024. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Jayden Leech. Jayden is the Hockey Captain ’24 of Grey College, Bloemfontein, 1st hockey team. He…

PNB Paribas Rising Star – Grey Kollege Primêr presteer

PNB Paribas Rising Star. Grey Kollege Primêr se top 8 tennisspelers het Vrydag, 12 April, aan die PNB Paribas Rising Star Tennis provinsiale rondte in Bloemfontein deelgeneem. Die seuns het…

SA Underwater Hockey – Eunice High School

SA Underwater Hockey. Taylor Coetzee, Grade 9 learner from Eunice High School, represented the Free State at the SA Underwater Hockey Junior National Championships in Somerset-West. The Free State team…

SA Skole Atletiek Kampioenskap – Grey Kollege

SA Skole Atletiek Kampioenskap. Twee graad 12-seuns spog élk met twee medaljes na afloop van die naweek se SA Skole Kampioenskap in die Paarl. Karabo Letebele (regs) verower goud as…

Big 5 open Gholftoernooi – Primêre Skool Fichardtpark

Big 5 open Gholftoernooi. Tiaan Louw, Graad 7 leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het vanaf 25 tot 27 Maart aan die U.S. Kids Golf se internasionale Big 5…

Elsie Coetzer Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Elsie Coetzer Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14B-hokkiespan het verlede week op die Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein koning gekraai. Die span het teen skole se o.14A’s meegeding. Oranje se…

SANSSU Top 80 – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer

SANSSU Top 80. Hoërskool Fichardtpark leerder, Anje Blom, het uitstekende prestasies tydens die SANSSU Top 80 byeenkoms behaal. Sy verwerf brons vir 3p asook silwer vir 10m en spog met…

Provinsiale Taekwando toernooi – Trio Primêr leerders skitter

Provinsiale Taekwando toernooi. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, SJ van Rensburg en Aden Jacobs het die naweek aan die Provinsiale Taekwando toernooi deelgeneem. Die toernooi het in Middelburg plaasgevind. Hierdie…

Oranje Hoofnetbalbaan – Groot opwinding by Oranje Meisieskool

Oranje Hoofnetbalbaan. Die Sekondêre Meisieskool Oranje hoofnetbalbaan het ’n blink-nuwe voorkoms! Ná ’n jaar se opknapping- en bouwerk word baan 1 en 2 Donderdag, 11 April, in gebruik geneem. Op…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete presteer

SA Skole Atletiekkampioenskappe. BVHS is baie trots op hul 31 atlete wat tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe asook ASA Kampioenskappe onder die Top 20 plekke verwerf het: Atletiek Medaljewenners: (Alle…

Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark na proewe

Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se ‘cheerleaders’ neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel. Die Fichies staan bankvas agter hierdie vyftien leerders! Die span…

Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Trio

Vrystaat Skole Tennisspan. Twee van Hoërskool Trio, Kroonstad, se tennisspelers, Jaco Kleingeld (0/19) en Tiané Wessels (0/15), is opgeneem in die Vrystaat Skole tennisspan. Jaco en Tiané sal 4 en…

Skole Hokkie – Primêre Skool Naudeville

Skole Hokkie. Primêre Skool Naudeville leerder, Kaydene Keyser, is ingesluit in die Noord-Vrystaat o.13A hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark

SA Skole Atletiekkampioenskap. Nege atlete van Hoërskool Fichardtpark het presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

ITF J30 Tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

ITF J30 Tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché leerder, Luise Janse van Rensburg, het vanaf 1 April tot 6 April in Gaborone, Botswana, aan die ITF J30 Tennistoernooi deelgeneem. Die Internasionale Tennis…

EODSA Dansproewe – Hoërskool Jim Fouché

EODSA Dansproewe. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Monique van Niekerk en Joss-Leigh Richards, het aan die EODSA-proewe deelgeneem en is gekies om aan die provinsiale uitdunne deel te neem.…

Tjokkies Rugbydag – Grey Kollege Primêr skitter

Tjokkies rugbydag. Grey Kollege Primêr se o.7 rugbyspanne het aan die Tjokkies rugbydag deelgeneem. Die Grey-manne het hulle kant gebring deur ‘n totaal van agt uit nege wedstryde te wen…

SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Truida Kestell presteer 

SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Atlete van Truida Kestell Primêre Skool het deelgeneem aan die SA Atletiek Kampoenskap 2024. Dit het plaasgevind vanaf 24-26 Maart te Polokwane. Die atlete het…

St. Mary’s Hockey Festival – Eunice girl Excels

St. Mary’s Hockey Festival. Eunice Girls’ High School participated at the St. Mary’s Hockey Festival hosted by St. Mary’s DSG Kloof, Johannesburg. As the St.Mary’s Hockey Festival drew to a…

SA Skole Atletiekkampioenskap 2024 – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekkampioenskap 2024. Hoërskool Jim Fouché se atlete het weereens bewys waartoe hulle instaat is tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap 2024 in die Paarl. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za…

Level 1 Gala – Laerskool Truida Kestell presteer

Level 1 Gala. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die level 1 gala deelgeneem. Prestasies behaal: Ander Truida Kestell leerders wat deelgeneem en baie goed gevaar het by…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekkampioenskap. Twee atlete van Hoërskool Jim Fouché het puik presteer by die SA Skole Atletiekkampioenskap in die Paarl. Bertie Cruywagen pronk met 1 goue en 2 silwer medaljes.…

SA Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Atletiekkampioenskap. ‘n Maand gelede het twee Oranjeniete die 1ste plek op die Vrystaat-kampioenskap gedeel. Vrydag, by die SA Atletiekkampioenskap was hulle weer die eerste twee atlete oor die eindstreep!…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Welkom Gimnasium

SA Tweekamp Kampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein op 30 Maart. Shyenne behaal die volgende plekke vir Dogters o/17: Hardloop: Toyota…

Wesgrow Sentrale Skole Sport – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Wesgrow Sentrale Skole Sport. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het teen Hoërskool Trio van Kroonstad meegeding tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sport. Uitslae: o/14A, 15A, 16A speel teen Trio op…

Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne – Hoërskool Fichardtpark

Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne. Ses leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in verskeie Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Waterkloof Netbalfees – Hoërskool Witteberg o.14A

Waterkloof Netbalfees. Die O/14A netbalspan van Hoërskool Witteberg het ‘n ongelooflike vertoning gelewer tydens die Waterkloof Netbalfees. Die fees het vanaf 21 tot 25 Maart in Pretoria plaasgevind. Die span…