)

Karate Suid-Afrika – Hoërskool Witteberg leerder in Protea span

Karate Suid-Afrika. Hanré Dreyer, Graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg, het die afgelope naweek aan die KSA (Karate Suid-Afrika) Nasionale kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het Vrydag en Saterdag plaasgevind in Tongaat, KZN.

Hanré verower ‘n brons medalje in kumite asook vir span kumite vir die Vrystaatspan in die kadet seuns afdeling.

Sondag het daar ‘n KSA oefen-sessie plaasgevind. Na afloop van die oefen-sessie is die Protea span en die KSA span aangekondig. Dié span sal Suid-Afrika in Junie vanjaar in Namibie verteenwording by die UFAK Region South Kampioenskappe. Hanré is tot die Protea span gekies vir kumite asook vir die KSA span vir kata.

Hy ontvang sy Protea kleure vir kumite en KSA kleure vir kata.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal