Two Oceans. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het ook suksesvolle Two Oceans hardlopers in hul midde!
Me. Lenka Claassen, Me. Pula van Niekerk en twee Witteberg leerders, Cara Cilliers en Kaylin le Roux het die Two Oceans Marathon, te Kaapstad die naweek, 13 April, aangedurf.
Met goeie tye het die Witteberg hardlopers die Maraton voltooi!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf