Waterkloof Netbalfees. Die O/14A netbalspan van Hoërskool Witteberg het ‘n ongelooflike vertoning gelewer tydens die Waterkloof Netbalfees. Die fees het vanaf 21 tot 25 Maart in Pretoria plaasgevind. Die span het nie net puik prestasies opgelewer nie, maar is ook aangewys as die wenner van die Beste Junior Aanvallende Span tydens die toernooi.
Die o.14A spanlede:
- Zoë Ellis
- Anri de Jager
- Yovanka Malan
- Bongi Sigasa
- Lesedi Mohale
- Sandra Schoeman
- Kesia Nel
- Sonelle Jonker
- Olga du Toit
Die span het ‘n reeks indrukwekkende oorwinnings behaal tydens die toernooi:
- Wen teen Hoërskool Centurion: 43-2
- Wen teen Windhoek Gimnasium PVS: 22-9
- Wen teen Hoërskool Randpark: 15-5
- Wen Teen Reddam: 28-5
- Gelykop teen Bergsig Akademie: 18-18
- Wen teen Hoërskool Framesby: 15-14
- Wen teen Hoërskool Oos-Moot: 18-11
- Wen teen Hoërskool Eldoraigne: 22-13
- Gelykop teen Hoërskool Waterkloof 2: 16-16
- Gelykop teen Hoërskool Sentraal: 10-10
- Wen teen Hoërskool Klerksdorp: 16-10
- Wen teen Eunice High School: 30-10
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf