EODSA Dansproewe. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Monique van Niekerk en Joss-Leigh Richards, het aan die EODSA-proewe deelgeneem en is gekies om aan die provinsiale uitdunne deel te neem.
Monique van Niekerk:
- 𝘊𝘰𝘯𝘵𝘦𝘮𝘱𝘰𝘳𝘢𝘳𝘺 86%
- 𝘑𝘢𝘻𝘻 85%
- 𝘉𝘢𝘭𝘭𝘦𝘵 (𝘤𝘭𝘢𝘴𝘴𝘪𝘤𝘢𝘭) 94%
- 𝘉𝘢𝘭𝘭𝘦𝘵 (𝘳𝘦𝘱𝘦𝘵𝘰𝘪𝘳𝘦) 97%
- 𝘓𝘺𝘳𝘪𝘤𝘢𝘭 92%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf