)

You are sponsoring

EODSA Dansproewe - Hoërskool Jim Fouché

EODSA Dansproewe. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Monique van Niekerk en Joss-Leigh Richards, het aan die EODSA-proewe deelgeneem en is gekies om aan die provinsiale uitdunne deel te neem.…