Vrystaat Netbalproewe. Vyf Netbalspelers van Laerskool Truida Kestell. Bethlehem, het gekwalifiseer vir die Vrystaat Netbalproewe wat op 30 April in Welkom plaasvind.
- O.13: Kristi Wessels, Mariné Eksteen, Heilene Meintjes en Wilmari van der Merwe
- O.12: Mizé van der Merwe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf