Opedag. Die Truidjies het op Saterdag 20 April 2024 Opedag gehou! Die Graad R maats het die dag vreeslik geniet en volgens die Safari tema aangetrek! Ouers wat belangstel om in te skryf vir 2025 is welkom om die kantoor te kontak by 058 303 4888. Hulle kan ook ‘n draai maak by die skool om die inkrywingsvorms af te haal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/