)
Jan Fourie – Hoërskool Fichardtpark vereer oud-skoolhoof se nagedagtenis

Jan Fourie. Dit is met groot hartseer dat die Fichie-gemeenskap van die afsterwe van meneer Jan Fourie verneem. Mnr. Fourie was vanaf 1985 tot 1996 die skoolhoof van Hoërskool Fichardtpark.…

Swem – Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van OMS Beste swemmers

Swem. Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein was onderskeidelik die beste sewentienjarige en sestienjarige vroueswemmer op die Vrystaat-kampioenskappe van die afgelope naweek. Guilma…

Hoërskool Witteberg – Boodskap van die Hoofseun vir 2022

Hoërskool Witteberg. ‘n Boodskap van 2022 se Hoofseun, Gerhard Viljoen, aan die Wittebergers. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/

Hoërskool Witteberg – Boodskap van die Hoofdogter vir 2022

Hoërskool Witteberg. ‘n Boodskap van 2022 se Hoofdogter, Ella Steynberg, aan die Wittebergers. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/

Gerhardus Bosch – Tree af na 21 jaar by Hoër Meisieskool Oranje

Gerhardus Bosch. Gerhardus Bosch gaan die dogters die meeste mis by OMS. Dit is wat mnr. Gerhardus Bosch heel eerste antwoord op die vraag wat hy van die onderwys gaan…

Karate – BHVS leerders by Alliance Karate Academy Championships 2021

Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se lede van Bethlehem Karate het op Saterdag, 4 Desember, aan die Alliance Karate Academy Championships 2021 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n karatekompetisie vir alle…

Erika Steyn – Leerders van OMS se pligsgetroue ingesteldheid bly haar by

Erika Steyn. Om vir Roger Federer op Wimbledon te sien tennis speel en Oranje-dogters se pligsgetroue ingesteldheid is twee goed wat me. Erika Steyn altyd van haar onderwysloopbaan sal koester.…

Christmas Fair – Primêre Skool Naudéville by DBV

Chrismas Fair. Primêre Skool Naudéville doen dit weer! Die DBV het Vrydag en Saterdag, 10 en 11 Desember ‘n ” Christmas Fair” gehou by die DBV gronde, Almaweg 5.  Saterdag…

Willem Postma Koor – Primêre Skool Willem Postma Seniorkoor

Willem Postma Koor. Baie dankie aan die Primêre Skool Willem Postma se Seniorkoor van 2021 vir hierdie pragtige lied! Musiek en lirieke: Elvis Blue Musiekverwerking: Anton Esterhuyse Klankvermening en opname:…

Nasionale Jeug Musiekkompetisie – Danielle Cernonio, Sentraal presteer

Nasionale Jeug Musiekkompetisie. Danielle Cernonio, ‘n gr.12 vakmusiekleerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, dring deur na die semi-finale rondte van die Nasionale Jeug Musiekkompetisie in Kaapstad. Van die sewe-en-twintig finaliste,…

Afrika-Streek 5 Jeugspele – Hoër Meisieskool Oranje gemengde welslae

Afrika-Streek 5 Jeugspele. Triomf vir een, gemengde gevoelens vir ’n ander en bittere teleurstelling vir ander twee. Dit is basies hoe die ervaringe van Oranje se vier lede in die…

Music Video – J’entends Le Moulin by the Bloemfontein Children’s Choir

Music Video. The  Bloemfontein Children’s Choir (BCC) is ending 2021 with the release of it’s newest music video, Jéntends Le Moulin (I hear the windmill), a French-Canadian folk song arranged…

Royal Schools-eksamen – Oranje se Bea de Klerk presteer

Royal Schools-eksamen. Bea de Klerk, ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het pas twee snitte, ‘Le Charmé’ en ‘The Time of Snow’ opgeneem. Sy het vanjaar 87%…

Bloemfontein Children Choir – Entered a new era in 2021

Bloemfontein Children Choir. The  Bloemfontein Children’s Choir (BCC) is ending 2021 with the release of it’s newest music video, Jéntends Le Moulin (I hear the windmill), a French-Canadian folk song…

Hokkie – Laerskool Truida Kestell skitter onoorwonne

Hokkie – Laerskool Truida Kestell, van Bethlehem se eerste hokkiespan, het hierdie jaar geskitter op die hokkieveld. Hulle het hul besonder goed gekwyt van hulle taak en gewys waartoe hulle…

Griffons Hoërskole bestuur – BVHS personeel verkies tot bestuur

Griffons Hoërskole bestuur. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel, Andi Wolmarans, Natius Labuschagne, Gys Coetzee en Dries Pretorius geluk met hul verkiesing tot die Griffons Hoërskole bestuur. Andi Wolmarans:  o/16…

Wesgrow Sportreeks – Bethlehem Voortrekker Hoërskool personeel

Wesgrow Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel geluk wat verkies is tot die Direksie en Sportkode besture van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Name vlnr: Justin Taylor – Rugbybestuur…

Solomon Senekal Prysuitdeling – Hoërskool se trofeewenners

Solomon Senekal Prysuitdeling. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul leerders geluk wat tydens die Hoërskool se prysuitdeling met ‘n trofee of trofees weggestap het! Graad 11 Jessica Thompson (Gr…

Prysuitdeling 2021 – Hoërskool Sentraal Akademie

Prysuitdeling 2021.Hoëskool Sentraal het hul top drie leerders van elke graad bekend gemaak. Graad 12: Eerste plek: Corlie Hertzog (92,43%) , tweede plek: Maryke du Pisanie (89,86%), Derde plek: Petro-Mari…

Oranje Meisieskool – OMS was ‘n goeie een geWEES

Oranje Meisieskool. Magé Troskie, 2021 Hoofdogter van Hoër Meisieskool Oranje laat die lig oor 2021 skyn. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/

Mooi loop matrieks – Hoër Meisieskool Oranje groet hul matrieks

Mooi loop matrieks. Hoër Meisieskool Oranje het gister afskeid geneem van hul 2021 matrieks met ‘n pampoenrokswem. Dis die pampoenrokswem. Dis ‘n tradisie. Dis ‘n bietjie waterpret. Dis vir sommige…

JF Koshuis – Hoërskool Jim Fouché koshuisouers 2022

JF Koshuis. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein verwelkom hul nuwe inwonende koshuisouers, Soné en Johan Janse van Rensburg, vanaf Januarie 2022. Soné is ‘n Oud-JF’er. Sy beskik oor ‘n B.ED…

Naudie familie – Primêre Skool Naudéville verwelkom Jeanette Osborne

Naudie familie. Primêre Skool Naudéville van Welkom verwelkom hul sekretaresse, Jeanette Osborne, by die Naudie-familie. Naudies glo en vertrou die kinders gaan baie lief word vir jou en dat jy…

Afriforum – Bome geskenk aan Primêre Skool Naudéville

Afriforum. Primêre Skool Naudéville in Welkom het ‘n groot geskenk van Afriforum ontvang. Mnr Janus Taljaard van AfriForum het ‘n hele aantal bome aan die skool geskenk. Naudéville sal hierdie…

Bloemfontein Children’s Choir – provide music for Congress of Zoology

Bloemfontein Children’s Choir. The BCC is honoured to have been selected to provide music for the opening and closing ceremonies of the 23rd International Congress of Zoology. It was held…

Welkom Gimnasium – Top drie akademiese presteerders per graad

Welkom Gimnasium. Welkom Gimnasium het hul top drie akademiese presteerder in elke graad aangekondig: Top drie Graad 11: # 3de Liandré Long 90,43% # 2de Ruhan Young 90,86% # 1ste…

Waterpolo – WJ Marais Grey Kollege in Nelson Mandelabaai o19A span

Waterpolo. WJ Marais, Gr.12 in Grey Kollege Bloemfontein, is ingesluit in die Nelson Mandelabaai o19A waterpolospan wat vanaf 15 tot 19 Desember aan die SA Skoletoernooi in die Kaap gaan…

Boodskappe 2021 Matrieks – Hernandie van den Berg Hoërskool Trio

Boodskappe 2021 Matrieks. Hernandie van den Berg se ouers, Reinette en Gerlouise van den Berg, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in…

Netbal – Hoërskool Sentraal woon oefenkamp by

Netbal. Hoërskool Sentraal se oefenkamp vir die netbaloefengroep het Woensdag afgeskop. Die dogters het spanbousessies, baanwerk en kondisionering gedoen. Dié kamp sluit vandag af. Daarna sal die eerste netbalspan van…

Tops & Tags – Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool

Tops & Tags. Kristi & Shyenne se laaste dag by Welkom Volkskool! Tops & Tags for Kri-Shy wil baie dankie sê aan Welkom Volkskool Personeel, Volkie Maatjies en die hele…

Eindeksamen – Hoërskool Fichardtpark personeel merk vraestelle

Eindeksamen. By Hoërskool Fichardtpark is een van hul kernwaardes, Uitnemendheid. Die skool is trots op ons Fichie-personeel wat as merkers uitnemend presteer. Akademie is vir odie skool van kardinale belang. â€˜n…

CHOC-huis – Hoërskool Sentraal besoek CHOC-huis

CHOC-huis. Kersvader en sy helpers, die mnr. en mej. Tralie-span, het by die CHOC-huis in Universitas, Bloemfontein, gaan kuier. Die kinders het ‘n heerlike Kerspartyjie gehad, en elkeen het ‘n…

Plaaslewe – Zaniel van Huyssteen Hoërskool Salomon Senekal

Plaaslewe. Die plaslewe roep. Ek word wakker van die irriterende geruis van voertuie en verkeer. Ek hoor toeters uit verskillende rigtings. Tipies stadsmense. Tipies die stadslewe.  Dit is nog nie…

Goethe-Zertifikat – BHVS leerders slaag Fit in Deutsch 1

Goethe-Zertifikat. Ébet Bester, Bea Oosthuizen, Karli de Jager en CP Breytenbach van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle A1 Goethe-Zertifikat, Fit in Deutsch 1, met vlieënde vaandels geslaag. Annika Piek het…

Biathle – Primêre Skool Jordania neem deel aan eerste Biathle

Biathle. Drie leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, Janco Fourie, Dehan Cilliers en Helene Claasen, het aan die eerste Biathle in Bethlehem deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines:…

Atletiekkleuresport – Truida Kestell atlete laat rekords spat

Atletiekkleuresport. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem, het die rekords laat spat tydens die skool se onlanse atletiekkleuresport-byeenkoms. Molemo Meloi: Boys U.11 100m sprint – 13,50s Mickaile Kaptein:…

Biathle-liga – Hoërskool Witteberg by Bethlehem se eerste liga

Biathle-liga. Cara Cilliers en Xander Bakker van Hoërskool Witteberg het aan Bethlehem se eerste Biathle-liga deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines: hardloop ‘n bepaalde afstand, swem ‘n bepaalde afstand…

Naudies Voortrekkers – Primêre Skool Naudéville se nuwe leiers

Naudies Voortrekkers. Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Hannes Hoogendyk en Abigail Dicks. Hulle is verkies as die nuwe Voortrekker jeugleiers vir 2022. Foto verskaf Lees meer…

Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer van Welkom Volkskool blink uit

Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer is ‘n graad 7 leerder van Welkom Volkskool. Sy is ook ‘n danser by “The Dance Connection” in Welkom. Candice het die naweek van 20 en…

Kersiefees MTB – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer

Kersiefees MTB. Hendré Bester en Enrico Kennedy van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 20 November deelgeneem aan die Ionia Kersiefees MTB 25km fietswedren. Hendré eindig 2de en Enrico eindig 3de onderskeidelik.…

Afrika Streek 5-Jeugspele – Vier leerders van Oranje Meisieskool gekies

Afrika Streek 5-Jeugspele. Vier leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Germarie Spershott, Johani van Tonder, Karla Victor en Liné Greyling is vir die Suid-Afrikaanse span na Afrika se Streek…

Voortrekkers – Hayley Postumus van Truida Kestell ontvang Goud

Voortrekkers. Hayley Postumus van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het goud (85% en meer) ontvang vir PD Voorslag. Dit is die toekenning wat leerders in die laerskool kan ontvang vir Voortrekkers.…

Dux for 2021 – Welkom Gimnasium Dux for 2021

Dux for 2021. Congratulations to Gimmies’ Dux for 2021, Jana Briel and second in Grade 12, Joshua-Arthur Philander! Keep up the good work Gimmies! #WeesSterkDaarIsWerk Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/