)
Hoërskool Witteberg leerder soos ‘n besige bytjie

Simoné Venter, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehen, het nie stil gesit gedurende die laaste paar maande nie. Buiten al haar suksesse op die Kunswedtryd en Radikale Redenaars…

BVHS beloon Graad 12 Toppresteerders

Robbie Wiggett van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Michelle van Huyssteen Trust kontant-toekenning ontvang vir die leerder wat met empatie sy medemens ondersteun en daardeur ‘n positiewe ambassadeur vir Voortrekker…

Hoërskool Witteberg: Free State Dance Awards

Foto vlnr: Elené Rautenbach en Yanina Godoy  Tydens die Free State Dance Awards het twee leerders van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang: Elené Rautenbach ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer…

BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020.  Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap.…

BVHS kondig hul leiers aan vir 2021

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook…

Hoërskool Witteberg leerder presteer in Dans

Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal: In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in…

BVHS wys 1ste Dux Leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Danielle Greyvenstein as die 1ste DUX Leerder vir 2020 aangewys. Sy behaal onderskeidings in Besigheidstudies, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Wiskunde en Fisiese…

Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars

Foto vlnr: Jurie Wessels,  Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg…

Hoërskool Witteberg Gr 8 en 10 Eistedfodd uitslae

Foto vlnr: Jani de Bruin, Suné Allen, Karien Bezuidenhout, Jurie Wessels, en Simoné Venter (Inlas: Lilandi de Klerk)  Leerders van Hoërskool Witteberg het aan die virtuele Bethehem Eistedfodd deelgeneem en…

Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag

Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag. Die fokus is ‘n kuierdag tussen die graad 7’s en hoërskoolleerders terwyl elke Villie sommer…

Hoër Meisieskool Oranje leerder kwalifiseer vir SA Kortbadkampioenskap

Lize-Marie Davidson van Hoër Meisieskool Oranje het op haar 17de verjaardag, 18 Oktober 2020 die nuus ontvang dat sy vir die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap gekwalifiseer het. Dit word vanaf Saterdag…

Hoër Meisieskool Oranje leerder blink uit in Muurbal

Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi…

Hoërskool Hoopstad: Amper tyd om te groet

Hoërskool Hoopstad se tyd kom nader om hulle Matrieks van 2020 te groet. Baie dankie juffrou Carina Erwee vir die mooi video wat jy van die 2020 matrieks gemaak het!

Hoër Meisieskool Oranje: Flo se afskeids-gedig

Daar was beswaarlik ’n droë oog onder die matrieks toe die hoofdogter, Flo Truter, ‘n gedig voorgelees het met Dinsdag se afskeid. Sien video

Primêre Skool Jordania: Dankbaarheidsprojekte

Foto vlnr: Nickah Gouws, Tshegofatso Makanyane, Mia Coetzer, Mev. Mariaan Briedenhann, Lethabo Nankwani, Mihanru McPhail en Caleb Grobler Baie dankie aan elke Jorrie leerder en ouer wat deel was van…

Hoërskool Vrede leerderpresteer by SA Wiskunde Olimpiade

Vrede Skool is baie trots op Anchen Gerber! Anchen het die tweede rondte van die SA Wiskunde Olimpiade met gradering “goed” geslaag. Sy is een van die top 40 leerders…

20.10.2020 = Matrieks 2020 groet Oranje

Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Mag die meetsnoere in julle volwasse lewens in lieflike plekke bly val, julle lieflike dogters.  

Hoërskool Sentraal maak nuwe Onderhoofleiers bekend

Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer  Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is. Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal…

Grey Kollege ken Erewapens toe

Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling! Eduard Büchner: 83,67% David Marais: 84,46% Louis Grobbelaar: 85,25% Hendrik Combrinck: 85,58% Luan Vorster:…

Hoër Meisieskool Oranje se Plattelanders kom lang pad

Hoër Meisieskool Oranje se leerders wat van die platteland na Bloemfontein kom om as ’n koshuisbrak by Oranje te begin skoolgaan, kan veeleisend wees, maar ’n klompie van hulle het…

Hoër Meisieskool Oranje: Tyd het aangebreek om te groet

Vir drie Oranje-onnies van Hoër Meisieskool Oranje was Dinsdag se groet van die matrieks so ’n bietjie swaarder. Hulle moes ook afskeid van hulle dogters neem wat die laaste vyf…

Hoërskool Sentraal leerder skitter in Gr5 klavier-eksamen

Gedurende Augustus het 5 leerders van die SMA aan ‘n aanlyn Trinity-eksamen deelgeneem en almal het dit met welslae geslaag. Gedurende Oktober is 3 leerders, wat voorbereid was om ABRSM…

Hoërskool Fichardtpark vaar uitstekend in Redenaars

Sestien Redenaars van Hoërskool Fichardtpark het in spanverband aan ATKV se landswye kompetisie, “DigiSpanPraat” deelgeneem. Hulle het teen groot skole soos Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Kemptonpark, meegeding. Fichies se…

Welkom Gimnasium matrieks hou matriekafskeid

Welkom Gimnasium kon na die deurmekaar jaar met “lockdown” en selfstudie hulle jaar afsluit met ‘n baie geslaagde matriekafskeid.

Hoërskool Hoopstad hou Graad 1 Opedag

GRAAD 1 OPEDAG. Dis altyd ‘n fees om die toekomstige Hoopies te verwelkom. Dit was ‘n baie lekker dag by die GROOT-skool en hulle het dit baie geniet om die…

Hoërskool Sentraal onderwyser behaal Meestersgraad

Op Vrydag 9 Oktober 2020 het juf. Heiletta Schoeman tydens ‘n virtuele gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat haar meestergraad in musiek (M Mus) behaal. Die titel van haar…

Hoër Meisieskool Oranje: Nog ‘n tradisie

Nog ‘n tradisie by Oranje is die matrieks wat rokke van bestaande skoolklere vervaardig en op Buddydag vertoon. Ná ’n parade is Christine van Heerden as die skeppendste aangewys. Baie…

Hoërskool Sentraal maak Hoofleiers bekend

Foto’s vlnr: Maryke du Pisanie, Louwrens de Beer, Karoline Cloete en Innus de Coning Hoërskool Sentraal hoofleiers 2021 Baie geluk aan Maryke du Pisanie en Louwrens de Beer wat as…

Boodskap aan Grey Kollege se Matrieks

In die Mei maand vanjaar vra ‘n ouer en mede-Oud Grey my of ek ‘n stukkie vir die matrieks van Grey sal skryf, wat ek toe gedoen het. Hierdie afgelope…

Hoërskool Hoopstad kies hul Koshuisleiers vir 2021

Hoërskool Hoopstad het Daniël Botha as Hoofseun,  Jan Hendrik de Kock as Onderhoofseun en en Stanley Roberts as Prefek van  Eben Dönges seunskoshuis-leiers vir 2021 verkies. Vir die dogterskoshuis, Jan…

Hoër Meisieskool Oranje: Terugblik-Donderdag

Dis komende Dinsdag weer sulke tyd, Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Op 18 Oktober 2016 het die plankiema’s van vanjaar se matrieks afskeid geneem.

Hoër Meisieskool Oranje: Hoofmeisie vir 2021

Magé Troskie is onlangs as Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Sy is aan die woord. Ek is wie ek is (in 5 woorde). Ek wil en gaan ‘n leier…

Hoër Meisieskool Oranje help met simfonieorkes

Foto: Die matrieklede in 2020 se OMS-simfonieokes is van links, voor: Christi, Anke, Jana, Michelle; agter: Ivanke, Kayla de Jager, Ebet Bouwer, Rehanjo, Charlotte, Celenté van Zyl. Afwesig: Kaitlin Els.…

Hoërskool Sentraal Voortrekkers vier Eeufees

Werk-en-Wen Voortrekkerkommando het Saterdag, 10 Oktober, hulle Eeufees (1920-2020) gevier. Werk-en-Wen is nie net die oudste Voortrekkerkommando nie, maar is ook die kommando van talle eerstes. In Werk-en-Wen vind ons…

Hoërskool Sentraal Leerderraad op Leierskamp

Hoërskool Sentraal se leerderraad vir 2021 het ‘n leierskamp bygewoon. Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.

Hoërskool Witteberg Dansers presteer

Foto vlnr: Mia Maritz en Laurette Cilliers  Mia Maritz en Laurette Cilliers, graad 9 leerders aan die Hoërskool Witteberg, het beide `n goue toekenning ontvang vir “tap” by die Free State…

Hoërskool Witteberg Gr 12 Eisteddfod prestasies

Foto’s vlnr: Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout Hoërskool Witteberg se graad 12’s, Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout, het aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem en het die volgende toekennings…

Hoërskool Witteberg Gr 11 Eisteddfod-uitslae

Foto vlnr: Wian Maritz, Danielle Olivier, Anneri Botha, Stan-lee Gunter, Jené van Heerden en Duan Maritz  Graad 11 leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, wat aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem het,…

Hoërskool Witteberg – Kunswedstryd

Foto vlnr: Mariné du Plooy en Jané Dowling Mariné du Plooy en Jané Dowling van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer tydens die onlangse Kunswedstryd. Mariné du Plooy het…

Hoërskool Hoopstad – Natuurwetenskap

Die Graad 8-leerders van Hoërskool Hoopstad het tydens Natuurwetenskap gaatjie-kamera’s gebou. Die gaaitjie-kamera’s help hul ontdek dat die beeld omgekeerd op die skerm vorm. Baie dankie aan juffrou Hannelize De…

Kontiki word Willem Postma Pre-Primêr

Hiermee wil Willem Postma graag vir Kontiki, wat voortaan bekend sal staan as Willem Postma Pre-primêr, formeel welkom heet in Possie-land! “Ons sien uit na die pad voorentoe.”

Oud-Oranje sal van Woensdag in die Telkom Netballiga uitdraf

Foto vlnr: Kaïlah Ferreira en Bianca Pienaar   Twee oud-Oranje’s sal vanaf Woensdag in die Telkom Netballiga in Bloemfontein uitdraf. Kaïlah Ferreira is vir die Noordwes-Flames en Bianca Pienaar vir…

Hoër Meisieskool Oranje maak plan met opsommings

Foto vlnr: Danielle Theron, Suzanne Streicher, Trewhella van Aswegen, Vianke Herbst en Mia Olivier. Afwesig: Kayla Olivier ’n Klompie akademiese uitblinkers het gereken hulle kan met hulle harde skoolwerk ander…

Grey College celebrate 165 years of excellence!

It’s Grey College’ birthday! Proud to celebrate 165 years of excellence! Congratulations to Grey College from all our Schools That Rock readers! #ViveLaGrey #Grey2Gold #grey165th  

GREY COLLEGE 1st cricket team prize-giving

Photo: Juan Dee Oliver The criteria to qualify for a cricket bat: T20: 75+ Runs 4+ Wickets Longer Format 100+ Runs 5+ Wickets The bats will be framed when you…

BHVS – Bethlehem Eisteddfod 2020

Foto: Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar. Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman. Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van…