Vrede Skool is baie trots op Anchen Gerber!
Anchen het die tweede rondte van die SA Wiskunde Olimpiade met gradering “goed” geslaag. Sy is een van die top 40 leerders in die Vrystaat in die senior kompetisie!
Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie, Anchen. Jy hou Vrede Skool se naam hoog!
Foto verskaf