Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling!
Eduard Büchner: 83,67%
David Marais: 84,46%
Louis Grobbelaar: 85,25%
Hendrik Combrinck: 85,58%
Luan Vorster: 85,71%
Michael Kershaw: 86,67%
Bernard Bührman: 88,29%
Sage Georgiou: 88,71%
Andries van Jaarsveld: 90,17%
Chad Jongbloed: 90,92%
Herman Scholtz: 91,17%
Mike Heyns: 92,29%
Veels geluk! Grey is baie trots op julle!