Foto vlnr: Elené Rautenbach en Yanina Godoy
Tydens die Free State Dance Awards het twee leerders van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang:
Elené Rautenbach ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer vir Musical Theatre en sy is ook die trofee-wenner van hierdie afdeling.
Yanina Godoy ontvang Goud vir Modern Dance, Goud vir Hip-Hop, Silwer vir Muscial Theatre en Goud vir die Hip-Hop in die Amateur Once Dance Test afdeling.
Baie geluk Elené en Yanina!
Become a Sponsor








