Foto vlnr: Jurie Wessels, Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack
Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het puik presteer tydens die Radikale Redenaars.
Jurie Wessels (Redenaars Tweetalig – Nasionaal 6e plek, Afrikaans Lees: Prosa – Nasionaal 6e plek), Jani de Bruin (Afrikaans Huistaal Redenaars – Kwalifiseer vir Vrystaat-finaal), Simoné Venter (Afrikaans Huistaal Redenaars A, Afrikaans Lees: Poësie A+, Nasionaal 8e plek) Lineo Kokonyane (Afrikaans Add. Taal Redenaars A. Qualify for the Free State Semi-final), Khosana Dis (English Home Language Public Speaking A), Tumelo Kokonyane (English Home Language Public Speaking A, Reading Prose A) en Katleho Mack (Reading Prose A, Reading Poetry A-).
Baie geluk aan al hierdie leerders!