)

BVHS wys 1ste Dux Leerder vir 2020 aan

Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het Danielle Greyvenstein as die 1ste DUX Leerder vir 2020 aangewys. Sy behaal onderskeidings in Besigheidstudies, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriƫntering, Wiskunde en Fisiese wetenskap.

Sy ontvang die volgende toekennings:

  • Enslins en Marais en Crowther kontantbewys 1ste in Besigheidsstudies
  • Prime Stop Kontantbewys-1ste in LewensoriĆ«ntering
  • Eureka Apteek en Enslins kontantbewys- 1ste in Wiskunde
  • Eureka Apteek kontanbewys
  • BVHS Alumni kontantbewys
  • Libri Geskenbewys
  • Ouerkomitee kontantbewys
  • R10 000 Tuks Beurs vir 1ste dux vanaf Universiteit van Pretoria

Baie geluk Danielle!! Jy rock!!

Ā 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal