)

Hoërskool Fichardtpark vaar uitstekend in Redenaars

Sestien Redenaars van Hoërskool Fichardtpark het in spanverband aan ATKV se landswye kompetisie, “DigiSpanPraat” deelgeneem. Hulle het teen groot skole soos Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Kemptonpark, meegeding. Fichies se spanne het uitstekend gevaar.

Graad 8 span: Ethan Burger, Karla Marais, Cloe-Lee Kruger, Jeandrè van der Merwe  – het ‘n A simbool verwerf.

Graad 10 span: Nikia Pottas, Dawie Botes, Niel Arlow, Simonè de Witt – het ‘n A+ simbool verwerf.

Graad 11 span: Nicolas Julies, Emma Kruger, Chantè Liebenberg, Elanè Bekker – het ‘n vierde plek in die land, in hulle afdeling, verwerf.

Gr 12 span: Tiaan Herbst, Charnè Griessel, Mia Coetzer, Cobus Uys – is vereer as die *WENSPAN* in hulle afdeling.

Baie geluk aan die leerders. Fichies is baie trots op al 4 hul spanne.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal