Foto vlnr: Wian Maritz, Danielle Olivier, Anneri Botha, Stan-lee Gunter, Jené van Heerden en Duan Maritz
Graad 11 leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, wat aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem het, het die volgende skitterende toekennings ontvang:
Wian Maritz (Eenbedryf: “Dubbeldrie” A++)
Danielle Olivier (Dans – Tap – A+, Dans – Modern – B+)
Anneri Botha (Instrumentaal – Klavier) – A++, A++, A+ en A+)
Stan-lee Gunter ( Fotografie A en A+)
Jené van Heerden (Monoloog – A++, Toneel “Skaal” – A++, Eenbedryf: Dubbeldrie – A++, Gedramatiseerde Prosa – A++, Dramatised Poetry – A++, Poësie – A+, Gedramatiseerde Poësie – A+, Poetry – A+, Monologue – A+, Merietetoekenning: Afrikaans Spraak en Drama)
Duan Maritz (Eenbedryf: ”Dubbeldrie” – A++)
Baie geluk aan al die leerders!