Foto vlnr: Mariné du Plooy en Jané Dowling
Mariné du Plooy en Jané Dowling van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het uitstekend presteer tydens die onlangse Kunswedstryd.
Mariné du Plooy het die volgende toekennings ontvang: Poetry – A+, Visuele kuns – A+Merietetoekenning, Tekenkuns – A++ Merietetoekenning, Kreatiewe skryfkuns – A++ Merit Award Creative writing – A++
Jané Dowling het die volgende toekennings ontvang: Instrumentaal – A+Instrumentaal – AIntrumentaal – AIntrumentaal – B+
Baie geluk aan hierdie twee leerders!