Foto’s vlnr: Maryke du Pisanie, Louwrens de Beer, Karoline Cloete en Innus de Coning
Hoërskool Sentraal hoofleiers 2021
Baie geluk aan Maryke du Pisanie en Louwrens de Beer wat as die nuwe hoofleiers van Sentraal verkies is.
Eie Haard koshuis se hoofleiers vir 2021
Baie geluk aan Karoline Cloete en Innus de Coning wat as die nuwe hoofleiers van Eie Haard verkies is.