Foto vlnr: Mia Maritz en Laurette Cilliers
Mia Maritz en Laurette Cilliers, graad 9 leerders aan die Hoërskool Witteberg, het beide `n goue toekenning ontvang vir “tap” by die Free State Dance Awards.
Laurette het ook aan die Dance for Growth danskompetisie deelgeneem en eindig tweede in die Varsity Intermediate Level. Sy verower daarmee `n silwer medalje.
Baie geluk aan Mia en Laurette!
Become a Sponsor








