Nog ‘n tradisie by Oranje is die matrieks wat rokke van bestaande skoolklere vervaardig en op Buddydag vertoon.
Ná ’n parade is Christine van Heerden as die skeppendste aangewys.
Baie geluk, Christine!
https://www.facebook.com/Oranjevooruit/videos/1476120019241073