Hoërskool Hoopstad het Daniël Botha as Hoofseun, Jan Hendrik de Kock as Onderhoofseun en en Stanley Roberts as Prefek van Eben Dönges seunskoshuis-leiers vir 2021 verkies.
Vir die dogterskoshuis, Jan Viljoen, is Marna Greeff as Hoofdogter, Melissa Nel as Onderhoofdogter en Taryn van den Berg as Prefek verkies vir 2021.
Baie geluk en sterkte vir 2021!