)
Hoërskool Salomon Senekal Gr 3’s skryf nou met penne

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon se Graad 3-klas het verlede week begin om met penne te skryf.  Die president van die Rotariërs, mev. Albé Wessels, het aan elke gr.3-leerder ‘n…

Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan tops vir 3 jaar

HET JY GEWEET? Dat Oranje se eerste hokkiespan in 127 wedstryde tussen 2015 en 2017 nie ’n enkele keer verloor het nie. Die onoorwonne tog is op die Super12-toernooi van…

Swys de Bruin besoek BVHS se Rugby-afrigters

Die bekende Springbok– en Leeusafrigter, Swys de Bruin, het vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugby-afrigters vir 2021 ‘n afrigtings-en motiveringsessie aangebied. “Ons sien uit om eersdaags weer rugby te kan…

Willem Postma Primêre Skool: Perdry

Hierdie leerder van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is eerste geplaas in die Vrystaat en 5de in Suid Afrika deur Dressage Suid Afrika. Sy is ook 1 ste geplaas…

St Andrew’s School Remembrance Day, 2020

Remembrance Day, 2020 St Andrew’s School in Bloemfontein, hosted Remembrance Day today. The service took place in the chapel this year with only a limited amount of guests. Grade 11…

Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer

Marilet Blom, gr. 8-atleet van Oranje het Dinsdag by ‘n ope-byeenkoms van Atletiek Sentraal Noordwes in Potchefstroom tweede gekom in die 300m-hekkies vir meisies o.15. Marilet (foto regs) tyd van…

Primêre Skool Jordania se gholfdag suksesvol

Foto bo: die helpers van die dag is, vlnr: Pieter Roos, Charné de Villiers, Janine Helmand, Natasha Burger, René van Staden en Ruan Strydom Primêre Skool Jordania in Bethlehem het…

Primêre Skool Naudéville samel nie-bederfbare produkte in

Foto bo vlnr agter: Tommie Doubell (Skoolhoof), Ava Agresti, Mené Breytenbach, Ameli de Klerk, Mieke Groenewald, Nika Hoogendyk, Denieke Kellerman, Alexi van Staden en Johan Terblanch ( AfriForm) Voor vlnr: Adele…

Hoërskool Vrede leiers vir 2021

Hoërskool Vrede het sy leiers vir 2020/2021 aangekondig. Die skool is baie trots op elke leier wat verkies is en vertrou dat hulle ‘n uitstekende taak daarvan gaan maak. Alle…

Hoërskool Salomon Senekal Dux-leerder

Caroline Nunes, graad 12-leerder van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die DUX-beker vir 2020, asook die trofeë as beste presteerder in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskap, Verbruikerstudie…

Hoërskool Goudveld leerder skitter in Perdry

Ryan Martin van Hoërskool Goudveld in Welkom, het met sy perde,  Kadush en Volmoed Astrant, 4 eerste plekke, ‘n derde plek en ‘n vierde plek behaal in die 80cm en…

Hoërskool Sentraal atleet presteer by Sentraal-Noordwes Atletiek

Jacques Pienaar, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Dinsdag, 3 November, tydens die atletiekbyeenkoms in Potchefstroom, die 400m in ‘n tyd van 51.74 sekondes gewen. Hy eindig…

Lettie Fouché Skool se Kampie-leerders leer van plante en tuinwerk

Met ‘n nuwe seisoen wat nou aangbreek het, is dit vir almal by Lettie Fouché Skool ‘n groot lekkerte om hulle tyd buite te spandeer. Die skool se kampie-leerders word…

Lettie Fouché Skool – Staatmakers by die skool se hek

Tydens die onbekende en onsekere tyd waarin Lettie Fouché se personeel en leerders hulself bevind, is dit altyd lekker om te weet jy gaan met ‘n glimlag by die skool…

Hoërskool Bothaville Top Akademiese Presteerders

Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Toppresteerders van kwartaal 3:   Graad 11 Fanie Gouws Lara Venter Dianri Coetzee en Aleyya Saaiman Graad 10 Jennifer Lesenyeho Johlize Vorster Ankia…

BHVS Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak

Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak. Skoolleiers: …

Eunice High School learner SA u/18 Tennis Champion 2020

Delien Kleinhans from Eunice High School in Bloemfontein, was awarded SA u/18 Tennis Champion 2020. Well done Delien! Eunice is very proud of you.

Hoërskool Salomon Senekal Graad 12 Prysuitdeling

Die eerste drie klasposisies: Henko Labuschagne (3de ), Caroline Nunes (1ste en DUX-leerling), Jeané Swanepoel (2de) Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon, wens al hul matrieks geluk wat tydens die Gr.12-prysuitdeling…

Primêre Skool Naudéville leerder presteer by Kunste Fees en Dans

Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo. Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27…

Primêre Skool Naudéville leerder by Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie

Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudéville in Welkom het deelgeneem in Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie. Sy het gevorder tot die TV Rondte vir haar Hip-Hop solo.…

Primêre Skool Naudéville leerder skitter in kuns en dans

Dominique Joubert van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het skitterend presteer tydens die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het nie minder as sewe toekennings tydens die fees ontvang: Acrobatic Solo…

Hoër Meisieskool Oranje Netbal

Bianca Pienaar, ‘n gewese lid van Oranje se eerste netbalspan, se visier was puik ingestel in die afgelope Telkom Netballiga. Bianca, wat verlede jaar matrikuleer het, was een van die…

Grade 7s Visited St Dominic’s College

St Dominic’s College welcomed the Grade 7s who visited the High school on Friday, 23 October, where they were welcomed and introduced to their leaders of 2021. They also experienced…

Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg Huiskomitee 2021

Huis Witteberg stel met trots sy Huiskomitee vir 2021 bekend. Baie geluk aan elkeen van die leerders en sterkte met die groot taak. Huiskomitee vir 2021: Anneri Borha, Louis Breytenbach,…

Hoërskool Goudveld Matriekafskeid

Hoërskool Goudveld in Welkom het onlangs ‘n glansryke matriekafskeid gevier.

Hoërskool Fichardtpark Matriekafskeid 2020

Hoërskool Fichardtpark se 2020 matrieks het, ten spyte van ‘n uitdagende jaar, hul matriekafskeid baie geniet en ‘n hond uit ‘n bos gekuier! Foto’s verskaf

Fichardtpark Primêre Skool onderwysers skenk bloed

Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe. Baie…

Lettie Fouché Skool se Earthworks Erdwurms projek

Lettie Fouché Skool se leerder het Februarie met ‘n erdwurm-projek begin. Dankie aan die plaaslike hengelaars wat hierdie projek van die leerders ondersteun.

BVHS vereer hul Graad 12-leerders tydens ‘n prestige prysuitdeling.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Christiaan Murray op die ererol geplaas vir kultuur en ontvang die BVHS kontantprys.  Christiaan verwerf die Presidentsverkenner-toekenning. Baie geluk!!

BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport

Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys. Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die…

BVHS Leerder skitter in Meganiese Tegnologie

Ricoe Eksteen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde behaal.  Hy ontvang die Sol-Tech Trofee vir die beste presteerder in ‘n vol tegniese…

BVHS Learner excelled in Award Ceremony

Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress…

BVHS beloon Matriekdogter vir veelsydigheid op Sportgebied

Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS  Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n…

BVHS beloon Graad 12 Toppresteerder vir Prestasie op Sportgebied

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en…

BVHS beloon 2020 se Hoofseun vir Leierskap

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun van 2020,  Jan du Toit het  die 1964 Matriekreünie-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-seun wat op verskeie terreine uitgeblink het op…

BVHS Graad 12’s Toppresteerders word beloon

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon! Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink…

St Andrew’s School Bloemfontein announced their Prefects for 2021

St Andrew’s School in Bloemfontein announced their Prefects for 2021. They are as follow: Head of School – Vicario Crouch Deputy Head – Tylo Adams ( Head of Webb) CHANDLER…

Hoërskool Sentraal: ‘n Boodskap aan die Matrieks

Mag jy soos ’n kameelperd Met jou kop in die wolke loop Mag jy al die lekkerste blaartjies Bykom wat die lewe Die moeite werd maak. Mag jy die son…

BVHS kondig Graad 12 se Top Tien Akademie aan

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle Graad 12’s se Top Tien in Akademie aangekondig Nr 10 – Mehmood Khan Gideon en Ester Knobel Trust eerste in Afr EAT Engen Prime Stop…