Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak.
Skoolleiers:Â
Hoof: Grantt Benney
Elri Corbett
O/hoof: Stephan Peens
Talja de Jager
Koshuis:
Hoof: Grantt Benney
Carla Schutte
O/hoof: Jan-Herman Cilliers
Elri Corbett
Trekkertrots!
                Foto bo vlnr: (Koshuishoofleiers) Carla Schutte en Grantt Benney, Koshuis Onderhoofleiers) Elri Corbett en Jan-Herman Cilliers