Huis Witteberg stel met trots sy Huiskomitee vir 2021 bekend.
Baie geluk aan elkeen van die leerders en sterkte met die groot taak.
Huiskomitee vir 2021: Anneri Borha, Louis Breytenbach, Kyron Emslie, Coenie Dowling, Kaitlin Keightley, Hendru Grobbelaar, Tanja Kruger, Waldo Strydom, Mia Muller, André van der Sandt, Rozanne Smit, Renier van Niekerk, Renier van Niekerk, Chené Stear, TJ van Zyl, Zelmi Stemmet, Ruan Zaaiman en Annalie van Huyssteen.
Die Huis Uitvoerende Komitee word in kwartaal 4 bekend gemaak.
Huis Witteberg, sonder twyfel ons tweede tuiste!
———————–
Huis Witteberg is proud to announce its House Committee for 2021.
Congratulations to each of the learners and good luck with the big task.
The House Executive Committee will be announced in term 4.
Huis Witteberg, without a doubt our second home!