Met ‘n nuwe seisoen wat nou aangbreek het, is dit vir almal by Lettie Fouché Skool ‘n groot lekkerte om hulle tyd buite te spandeer.
Die skool se kampie-leerders word touwys gemaak om saadjies te plant vir hulle tuin by die speelarea.
Become a Sponsor








