Caroline Nunes, graad 12-leerder van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die DUX-beker vir 2020, asook die trofeë as beste presteerder in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskap, Verbruikerstudie en ‘n Skoolhoofaanprysingsertifikaat vir drie jaar agtereenvolgens vol-erekleure vir akademie ontvang.
Baie geluk, Caroline!