)
Eunice High School donated blood

Eunice High School learners and teachers donated blood to save lives! #BloodDrive

Hoërskool Kroonstad leerders verwerf hoogste toekenning in Voortrekkers

Lede van Die Voortrekkers in graad 12 van Blouskool, Kroonstad het die Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf, nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het.  Die proses sluit in die…

Jong entrepreneurs in die maak by Lettie Fouché Skool

Leerders van Lettie Fouché Skool het vroeg in die jaar ‘n nuwe uitdaging aangepak – hulle het erdwurm plase gebou. Hierdie projek het leerders vaardighede aangeleer soos bou van erdwurm…

Hoërskool Witteberg 2021 Leierskap

Dit is met trots dat ons vandag ons nuwe leiers vir 2021 bekend maak. Baie geluk aan elkeen van die leerders. Ons sien met groot verwagting uit na julle termyn.…

Hoër Meisieskool Oranje kondig 2021 VRL vir Gr 9 tot Gr 11 aan

Hoër Meisieskool Oranje het hul 2021 VRL vir Gr 9 tot 11 aangekondig: Graad 9 – Cara Smith, Mieke van Niekerk, Hannerie Rossouw, Carlé Stockenström en Alana Beukes Graad 10…

Hoër Meisieskool Oranje kry nuwe Dramadrag

Foto 1 vlnr: Chamé van Zyl, Natalie Pretorius, Anya Taljaard en Wilana Wolfaardt. Foto 2 vlnr: Danielle Cloete, Ayanda Mfazwe en Mia Janse van Rensburg Ná dekades van die ou…

Hoërskool Witteberg lewer wenner op in Blitsbrein Kompetisie

 Coenie Dowling, ‘n graad 11 leerder  van Hoërskool Witteberg het deurgedring in die finaal van die Blitsbrein kompetisie.  Coenie het ‘n  2e plek behaal in die Vrystaat en eindig algeheel…

Hoërskool Witteberg leerders blink uit in Radikale Redenaars

Hoërskool Witteberg se leerders het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en spog met uitstekende prestasies. Die Radikale Redenaar se visie is om aan soveel as moontlik leerders die geleentheid te…

Lettie Fouché Skool – Arbeidsgerigte Fase

Die inperking het Lettie Fouché Skool se Arbeidsgerigte Fase nie terug gehou nie. Die skool se Arbeidsgerigte Fase het volstoom na die inperking tydperk met hulle projekte begin. Elke leerder was…

Waarnemende hoofde aangestel by Lettie Fouché Skool

Baie geluk aan Mnr. HJH Labuschagne wat as waarnemende hoof en Mev. R Janse van Rensburg wat as waarnemende adjunkhoof van Lettie Fouché Skool aangestel is. Die personeel waardeer u…

Eunice High School Virtual Tour

“Happiness is not pleasure – it is victory” – Zig Ziglar. We are committed to the realisation of every learner’s potential – be it in the classroom, on the sports…

Vrystaters altyd gewillig om bloed te skenk – SANBS en Schools That Rock se Bloedskenk-aksie

Mnr Francois Minnie het sy 100ste eenheid bloed op 7 Oktober geskenk. Hy daag almal uit in  Virginia om sy voorbeeld te volg. Volgende kliniek sal plaasvind  13 Oktober by…

Lettie Fouché Skool groet Meneer Hugo

“Hoe geseënd is ons nie om ‘n Skoolhoof te kon hê vir wie dit só moeilik is om voor totsiens te sê. Mnr Hugo, ons harte is dankbaar vir die…

Hoër Meisieskool Oranje kondig hul 2021 Koshuis-VRL aan

Hiermee maak Hoër Meisieskool Oranje hul Koshuis VRL vir 2021 aan. Baie geluk aan Zelmi Marx: hoofdogter Joostehuis, Doré Botha: onderhoofdogter Joostehuis, Winé Marais: hoofdogter Le Rouxhuis, Nicole Anderson, Klarissa…

St Andrew’s School, Bloemfontein, matrics awarded badges

Three of St Andrew’s matrics were awarded SAINTS SCHOLARS badges this morning. To qualify for this award,the boys had to achieve an aggregate of above 85% for two consecutive examination…

Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van Hoofdogter 2020

*Die blou van my rok en die wapen op my bors is die rede vir my trots.* Mede-Fichies As die nuutverkose hoofdogter van 2021 wil ek graag my visie met…

BHVS leerder 1ste in SA met Redenaars

Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie. Baie geluk, Keaan!…

Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van die hoofseun

*Om ‘n Fichie te wees is ‘n eer vir my en ook vir die Blou Blazer aan my sy.* Dit is vir my ‘n groot voorreg om as Hoërskool Fichardtpark…

Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op

Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe koning gekraai het in die ATKV Oppie Tong Af-redenaarskompetisie wat die afgelope week aanlyn…

Saint Andrew’s School, Bloemfontein donated blood

Saint Andrew’s School, Bloemfontein, held a blood drive on 6 October. In a time of need, you will always find support from the Saints community. Thank you to everyone who…

Hoërskool Hoopstad maak 2021 leiers bekend

Hoërskool Hoopstad het die leiers vir 2021 bekend gemaak. baie geluk aan Baie geluk aan Daniël Botha, Jan Hendrik de Kock, Magriet du Toit, Marna Greeff, Janaé Griessel, Janie Horn,…

Primêre Skool Jordania skitter by Eisteddfod

Foto vlnr: Mike le Roux, Lené Labuschagne, Lanri Labuschagne, Cara Cilliers, Like Bernard, Zelri de Beer, Carli Olivier, en Gerrit Scheepers  Tydens die Eisteddfod, wat hierdie jaar aanlyn plaasgevind het,…

Hoër Meisieskool Oranje: SA senior kortbadkampioenskap

Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te…

Hoër Meisieskool Oranje Matrieks 2020 se Studiekeuses

MEDIESE VELD GEWILDE STUDIEKEUSE VIR OMS MATRIEKS 2020 – Deur Ivanke van Jaarsveld Die wye wêreld roep, die toekoms wink en kort voor lank is die OMS-matriekklas van 2020 oor…

Primêre Meisieskool Oranje leerder neem deel aan 2020 Bethlehem Eisteddfod

Lika Claassens, Gr 3,van Primêre School Oranje het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang vir…

Primêre Meisieskool Oranje vier Onderwysersdag

Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken. Jou ligte is nog aan as almal sin al af is! Jou kind is nog by…

Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers

Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill…

Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby

Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is. Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco…

Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter

Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek. Dis 2040 en Marita Oosthuizen…

Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas. Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag  in gewone klere. Die kinders…

Grey Kollege Voortrekkers slaag Presidentverkenner-eksamen

Baie geluk aan Alex Els, Theuns Botha, Sakkie Steenkamp en Jonathan du Plessis van Grey Kollege met die behaling van hul Presidentsverkenner toekenning.

Cornelia Saaiman skenk haar 32ste eenheid bloed

Mev Cornelia Saaiman van Bloemhof het op 1 Oktober haar 32 ste eenheid bloed geskenk.  Sy daag nou almal in die gemeenskap van Bloemhof uit om dieselfde te doen. Foto…

Hoërskool Oranje Meisies se Hoofdogter van 2020 se emosies lê vlak met afskeid

Hoërskool Oranje Meisies se Flo Truter het emosioneel gesê dat dit vir haar ‘n voorreg was om die Hoofdogter van die skool vir 2020 te kon wees. Saam met al…

Willem Postma Primêre Skool leerder neem deel aan internasionale konsert

Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies…

Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021

Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers:  Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli…

Hoërskool Bothaville bied ‘n blinde veiling aan vir Fondsinsameling

Bothaville Hoërskool plaas as deel van hul fondsinsamelingsprojek van 2020 die volgende versamelstuk op ‘n blinde veiling aan. Versamelstuk: Joost vd Westhuizen huldeblyk nr 22 van slegs 89 geproduseer. Hoe…

Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite

Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien. Aktiwiteite gedurende die jaar: Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te…

Partner with the SANBS to give health and hope to SA

As the country continues to emerge from the COVID-19 pandemic that disrupted life as we knew it, the need for blood products is rapidly starting to increase. The South African…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Radikale Redenaars

As gevolg van die Covid-19 pandemie het die redenaars-kompetisie vanjaar anders verloop as in die verlede. Leané Labuschagne, Liebré Potgieter en Alida Letooane het tydens vanjaar se kompetisie deurgedring na…

Hoër Meisieskool Oranje leerders verwerf hoogste eerbewys van Voortrekkers

Hoër Meisieskool Oranje  het vyf matrieks opgelewer wat die gesogte Nasionale Presidentsverkenner-toekenning verwerf het. Dis die hoogste eerbewys wat ’n Voortrekker kan kry. Dié proses sluit in die bywoning van…

BVHS leerder presteer by Bethlehem Eisteddfod 2020

Carlem Germishuizen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het uitstekend presteer tydens die eerste digitale Bethlehem Eisteddfod 2020. Sy het die Vokaal Solo A++ toekenning ontvang. Voortrekker is baie trots op jou…

Eunice High School: And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope.

Ashleigh Moolman Pasio (old girl) And sometimes against all odds, against all logic, we still have hope. Yesterday although the course suited me well, I felt really good and I…