)

Jong entrepreneurs in die maak by Lettie Fouché Skool

Leerders van Lettie Fouché Skool het vroeg in die jaar ‘n nuwe uitdaging aangepak – hulle het erdwurm plase gebou. Hierdie projek het leerders vaardighede aangeleer soos bou van erdwurm plase, sorg van erdwurm plase, verpakking en verspreiding van die produk.

Hulle was so vol vertroue in hul produk dat hulle dit ingeskryf het vir ‘n ENTREPRENEURSKOMPETISIE wat deur AfriForum geloots is. Guns was aan hulle kant en hul inskrywing is aanvaar. Die finale inskrywing word in November aan die publiek bekend gestel word. Die publiek stem vir die wenners via sosiale media.

Baie geluk aan elke leerder vir hul harde werk.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal