Die inperking het Lettie Fouché Skool se Arbeidsgerigte Fase nie terug gehou nie. Die skool se Arbeidsgerigte Fase het volstoom na die inperking tydperk met hulle projekte begin. Elke leerder was gretig om hulle hande aan ‘n projek te sit.
Dankie vir almal wat die projekte ondersteun.