)

Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021

Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers:  Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli Fröhlich, Vianke Herbst, Sebiene Le Roux, Charné Nel, Mia Olivier, Danielle Pienaar, Marjohané Pretorius, Marlé Strauss, Danielle Theron en Carmi van Niekerk.

Foto’s verskaf

V.l.n.r: Joané Bekker, Lizka Fouché en Karli Fröhlich

Mag julle jul leierskap geniet in die jaar wat voorlê en groot hoogtes bereik!!

V.l.n.r: Vianke Herbst, Sebiene Le Roux en Chané Nel
V.l.n.r: Mia Olivier, Danielle Pienaar en Marjohané Pretorius
V.l.n.r: Marlé Strauss, Danielle Theron en Carmi van Niekerk
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal