)

Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas.

Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag  in gewone klere. Die kinders het hulle uiters goed van hulle taak gekwyt.

Dinsdag het die leerders gespog met Snaakse maskers en het weereens alle verwagtinge oortref.

Woensdag was Dieredag.  Die kinders moes aantrek en hulle gesigte verf soos diere. Die leerders is ook gevra om ou komberse, handdoeke en dierekos te skenk. Baie dankie aan Elizma Olivier (hoofdogter) en Otto Jordaan (hoofseun) vir hulle inisiatief om dit aan die Matlosana-diereskuling te skenk. Baie dankie aan al die Villies wat hulle harte oopgemaak het met die ruim skenkings vir die diere.

Donderdag het hulle ‘n so-sal-jy-my-eendag-sien gehou. Dit is baie duidelik dat Villies ‘n groot verskeidenheid beroepe gaan oplewer!

Welgedaan Villies julle almal Rock!!!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal