Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken.
Jou ligte is nog aan as almal sin al af is!
Jou kind is nog by die skool as al die ander al huis toe is.
Jy het nog geduld as al die ander sin al op is!
Jy is ‘n juffrou, ‘n mamma en ‘n superhero!
Baie dankie vir elke onderwyser by Oranjeland! Ons waardeer julle!