)
A+ Genius Mathematics – Leerders van Primêre Skool Naudéville presteer

A+ Genius Mathematics. Die ‘A+ Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition’ het die naweek van 4 September plaasgevind. In die kompetisie kry leerders ‘n brons medalje,…

Uppies presteer in Tennis – presteer by Rising Stars Tennistoernooi

Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem.  Die seuns het…

Leerder wenner in wiskunde streekskompetisie

Leerder wenner in wiskunde: Ezelle Ehlers van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen in haar…

Die Wilgers Sagtebal oorwinning – nog ‘n oorwinning in die sakkie

Die Wilgers Sagtebal oorwinning. Kishou na kishou vir Hoërskool Die Wilgers se White Lions. Die eerste Sagtebalspan van Die Wilgers het nog ‘n oorwinning in die sakkie vir die huidige…

Hoërskool Nelspruit stresvolle tye – bly staande in stresvolle tye

Hoërskool Nelspruit stresvolle tye. Me. Kathy Knott, bekwame plaaslike beradingsielkundige, het Donderdag 2 September met die personeel van Hoërskool Nelspruit kom gesels en raad gegee hoe om staande te bly…

Gedigte opgeneem in INK – Blouskool leerder se drie gedigte opgeneem

Gedigte opgeneem in INK. Chanel Morgan ‘n gr.12-leerder van Hoërskool Kroonstad het 3 gedigte geskryf wat opgeneem gaan word in INK skryf in Afrikaans se nuwe bundel: INKSPRAAK2. Die bundel…

Die Wilgers Ruitersport SANESA – Wilgieruiters presteer

Die Wilgers Ruitersport SANESA. Die afgelope naweek is die SANESA Gautengkampioenskappe vir ruitersport by Kyalami gehou. Twee ruiters van Wilgies het Tshwane verteenwoordig. Beide ruiters haal die Gautengspan wat 6-9…

World Knowledge Olympiad – Ermelo High learner excels

World Knowledge Olympiad. Hoërskool Ermelo is proud of Isabelle Moussier and Raeez Tikly who qualified to take part in the final round of the 2021 World Knowledge Olympiad for grades 8…

Oranje presteer in kuns – leerder een van bestes in kinderkunskompetisie

Oranje presteer in kuns. Lara Delport, ’n Gr. 11-leerder van Oranje Meisie Skool se kunswerk is uit sowat 3 500 inskrywings gekies as een van die 13 bestes in Santam…

Leerder verwerf goud in Noord Vrystaat zone gimnastiek

Noord Vrystaat zone gimnastiek: Ezelle Ehlers in Graad 4 is ‘n leerder van Welkom Volkskool. Sy het die naweek van 14 Augustus aan Noord Vrysaat zone gimnastiek deelgeneem. Ezelle verwerf…

Camps Bay Triangle Project – handed over items for the Triangle Project

Camps Bay Triangle Project. The Camps Bay High School LGBTQIA+ Society handed over various items that they have been collecting for the Triangle Project. The Triangle Project is a Non-Profit Organisation…

Oranje landlopers in Vrystaat – Oranje Meisies landloop-atlete

Oranje Landlopers in Vrystaatspan. Twee landlopers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, Carlé Stockenström (O.15) en Danielle Joubert (O.16) is vir die Vrystaatspan gekies. Hulle gaan op 18 September by…

EHS neem deel aan Inter Africa tennistoernooi

EHS Inter Africa tennistoernooi: EHS se tennisspanne het vanaf 1 tot 4 September deelgeneem aan die Inter Africa tennistoernooi in Bethlehem. Die leerders se tennis het baie ontwikkel gedurende die…

Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae – Fichardtpark atlete presteer

Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae. Dertien atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens hul byeenkoms op Saterdag, 4 September, baie goed presteer. Hoërskool Fichardtpark: Eerste plekke is behaal deur die…

Eastern Cape U/18 Netball – ANHS learner to represent Easter Cape U/18 Netball team

Easter Cape U/18 Netball. Chumikazi Qaqane to represent Easter Cape U/18 Netball team! Chumi has been selected to play for the Eastern Cape U/18 Netball team. They will be playing…

Goue Medalje in wiskunde – Volkskool goue medalje

Goue Medalje in wiskunde. Alexis Pieters van Welkom Volkskool het die naweek ‘n Goue medalje toekenning ontvang. Sy het deelgeneem aan die jaarlikse ‘A+ Students’ Wiskunde streekskompetisie wat in Bloemfontein…

Protea Netball star ANHS – Protea Netball star welcome home

Protea Netball star ANHS. Zanele Vimbela, Old Alie and powerhouse Protea Netball star, Zanele Vimbela, came to visit Aliwal North High School on Thursday! Zanele, accompanied by a film crew,…

Oranje hokkie in Vrystaatspan – Oranje hokkiespelers in Vrystaatspan

Oranje hokkie in Vrystaatspan. Twee lede van Oranje Meisies se eerste hokkiespan, Ané Janse van Vuuren (links) en Megan-Lee Myburgh is vir die Vrystaatse senior hokkiespan gekies. Hulle sal einde…

Netbalpelers Vrystaat Mangaung – spelers in Vrystaat- en Mangaung

Oranje Netbalpelers Vrystaat Mangaung. Twee sussies van Oranje Meisies, Roline en Marianne Louw, is onder die tien netbalspelers van Oranje wat vir Vrystaat- en Mangaung-spanne gekies is. Hulle speel ook…

EHS Krieket wen Liga – Ermelo se eerste krieketspan wen ligawedstryd

EHS Krieket wen Liga. EHS se eerste krieketspan het op Saterdag 4 September in hul eerste liga-wedstryd vir die seisoen teen Embalenhle te staan gekom.  Op die dag met perfekte…

Hoërskool Ermelo wen Rugby – Hoërskool Ermelo 0.17 rugby klop Rand Park High

Hoërskool Ermelo Rugby. Ter voorbereiding vir volgende jaar se rugby, neem die o/17-span van Hoërskool Ermelo rugby deel aan ‘n rugby-reeks wat oor verskeie datums te Hoërskool Eldoraigne plaasvind. Op…

Leerder wen wiskunde toekenning – Jaarlikse A+Students wiskunde

Leerder wen wiskunde toekenning: Millah du Plessis van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+Students wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen. Sy is…

Horse riding National Championships – Truida Kestell Horseriding FS team

Horse riding National Championships. Hanzelle Hattingh, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is gekies vir die Vrystaatspan. Sy neem vanaf 6 tot 9 Oktober aan die “Core league national…

Personalised learning allows learners to choose subjects

Personalised learning subjects resonate. Choosing from a broad range of subjects that learners truly enjoy, provides a greater sense of commitment to studying and helps to achieve academic success While…

Hoërskool Kroonstad VRL 2022 – Blouskool wys hul VRL vir 2022 aan

Hoërskool Kroonstad VRL 2022. Hoërskool Kroonstad (Blouskool) se nuwe VRL vir 2022 is aangewys. Die dogters wat verkies is, is Lize Relling, Carla Crous, Ilani Klopper, Lizanne Campher, Karabelo Makale,…

Welkom Volkskool skietkompetisie – leerder presteer in skietkompetisie

Welkom Volkskool skietkompetisie. Jaden Potgieter, Graad 3 leerder van Welkom Volkskool, het die afgelope naweek aan die streek-skietkompetisie in Welkom deelgeneem. Hy verwerf goud in die o/13 drukluggeweer en brons…

Laerskool Truida Kestell leerder presteer by Eisteddfod

Miah Grobbelaar van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ‘n “Hearts Award” ontvang tydens haar optrede by die Eisteddfod. Truida Kestell learner, Miah Grobbelaar, was awarded a ‘Hearts Award’ at…

Camps Bay High learner Excels at Western Cape Rhythmic Gymnastics

Camps Bay Rhythmic Gymnastics. Camps Bay High School Grade 10 learner, Ella Goddard, competed on Sunday, 5 September at the Western Cape Rhythmic Gymnastics 2021 Championships. She finished in Third Place…

Vrystaat Karatekas by Nasionale Kampioenskappe

Vrystaat Karatekas by Kampioenskappe: Handré Dreyer van Laerskool Truida Kestell en lede van Bethlehem Karate klub, het die afgelope naweek Vrystaat verteenwoordig by die KSA. Die SA “Elite & Open”…

Laerskool Truida Kestell leerder skitter by monoloogfees

Truida Kestell monoloogfees. Laerskool Truida Kestell leerder, Mikayla McMaster, het deelgeneem aan die ‘Op die planke’-monoloogfees waar sy ‘n A+ behaal het. Dit is die hoogste punt wat behaal kan…

Truida Kestell leerders in Nasionale Western Mounted games span

Truida Kestell Western Mounted. Baie geluk aan die vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Mienke Kunnik, Natané Dietrichsen, Jano Smit en Marli Wessels is opgeneem in die Nasionale…

Fichardtpark krieket seuns neem deel aan Greyt Bash

Fichardtpark krieket Greyt bash. Ses van Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan seuns het Vrydag, 3 September en Saterdag 4 September, vir die  Mc Donalds Big Macs span aan die Greyt…

St Charles College student to attend the FIBA Africa Youth Camp

FIBA Africa Youth Basketball: St Charles College is very proud of their 1st Team Captain and Deputy Head Boy, Nkosinathi Dlamini. He has been selected to attend the Camp. This…

Hoërskool Strand kies Verteenwoordigende Raad en Arenderaad

Strand kies VRL & Arenderaad. Daar word jaarliks ʼn demokratiese stemproses gevolg en die resultaat daarvan is ʼn nuwe groep Verteenwoordigende Raad van Leerders (Graad 8-11) en Arenderaad (Graad 12).…

Hoërskool Strand leerder neem deel aan Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes

Strand Leerder Eskom Ekspo. Michelle Pretorius, ‘n Gr. 11 leerder van Hoërskool Strand, het aan die Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes in die Wes Kaap deelgeneem. Sy het ‘n goue…

Hoërskool Nelspruit gryp vergunning van sportdeelname aan

Hoërskool Nelspruit sportdeelname. Hoërskool Nelspruit het die vergunning om weer aan ‘n verskeidenheid sportaktiwiteite deel te kan neem, aangegryp. Wintersport: Die winterseisoen het vinnig tot ‘n einde gekom. Dit was…

Hoërskool Fichardtpark maak hul Top 10 akademiese presteerders bekend

Fichardtpark top 10 presteerders: Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is trots om hiermee hul Top 10 akademiese presteerders bekend te maak. Graad 12 se top 10 is Alida Grobbelaar, ElanéBekker, Marnie…

Welkom Volkskool leerder in die 0/13 Vrystaat Jaguars Netbalspan

Welkom Volkskool Jaguars Netbalspan. Mareese Mothibedi, graad 7 leerdervan Welkom Volkskool, is ingesluit in die 0/13 Vrystaat Jaguars Netbalspan. Die span neem gedurende die Oktober-vakansie deel aan die All Ages…

Eunice High School exels at ATKV ‘Tienertoneel’

Eunice excels at Tienertoneel. During August Eunice’s Tienertoneel took part in the ATKV Free State Regional competition where they attained 2 gold awards for acting, a gold for their production…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer in karate

Bethlehem Voortrekker karate. Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat lede van Bethlehem Karate Klub is, het die afgelope naweek die Vrystaat verteenwoordig by die KSA Elite & Open Nationale Kampioenskappe…

Laerskool Stulting leerder presteer by Eden Invitational in Stilbaai

Stulting Eden Invitational Stilbaai. Amonè Jacobs het onlangs deelgeneem aan Eden Invitational in Stilbaai.  Sy het in die o/7 ouderdomsgroep ‘n 2de plek vir toudans behaal, asook ‘n 1ste plek…

Stulting Primary School at Little People Art Competition

Stulting Primary Art Competition. Liam van der Westhuizen, a grade 1 learner from Stulting Primary School, participated in the Little People Art Competition, which was held by Team Panda who’s…

Ermelo Seunshokkie vs Hoërskool Oosterland

Ermelo seunshokkie vs Oosterland. Op Woensdag 1 September het die Erries se eerstespan seunshokkie die lente afgeskop met ‘n vriendskaplike wedstryd teen Hoërskool Oosterland. Vroeër in 2021 het die twee…

Admin dames van Laerskool Hendrik Louw is kosbaar

Hendrik Louw Admin dames. Die leerkragte van Laerskool Hendrik Louw het ‘n kort beriggie oor hul skool se admindames geskryf het net om vir hulle dankie te sê vir dit…

Laerskool Truida Kestell leerders skitter by Eisteddfod

Laerskool Truida Kestell Eisteddfod. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het weereens geskitter gedurende hierdie week se Eisteddfod. Rozandi Niemann en Nienke van Zyl het elkeen ‘n “Hearts…

PRG WATER POLO PLAYER IN PRAGUE AT THE WORLD CHAMPIONSHIP

PRG Water Polo player in Prague. Lonwabo Mfikili has been selected for the South African u20 men’s water polo team to compete at the world championship in Prague, Czech Republic.…

Hoërskool Upington Netbal-afrigter “Senior Sports Coach”

Upington Netbal Christine Esterhuizen. Mev Christine Esterhuizen van Hoërskool Upington dien al vir die afgelope 4 jaar op die Noord-Kaap Skole-netbal se bestuur. Sy is “High School Convenor”. In 2021…

Hoërskool Fichardtpark maak hul Hoofleiers 2022 bekend

Hoërskool Fichardtpark Hoofleiers 2022. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het hul hoofleiers vir 2022, Nikia Pottas (Onderhoofdogter), Amy Jacobs (Hoofdogter), Dawie Botes (Hoofseun) en Niël Arlow (Onderhoofseun), bekend gemaak. Fichies wens…

Fichies skryf in vir Skole Sjef Kompetisie van die jaar

Fichies na sjef kompetisie. Vier Verbruikerstudies Fichies het vanjaar ingeskryf in die FBI se Skole Sjef Kompetisie van die jaar. Hoërskool Fichardtpark is trots op Contessa Janse van Rensburg, Amelia…