Fichardtpark krieket Greyt bash. Ses van Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan seuns het Vrydag, 3 September en Saterdag 4 September, vir die Mc Donalds Big Macs span aan die Greyt Bash deelgeneem. Die spelers is Hanco Swanepoel, Shaun Schietekat, Marco van jaarsveld, Ulrich Campher, Duan Viviers en Eben Botha. Die MTN Bozzas is as die kampioene gekroon.
Mnr André Burger is die afrigter.
Baie geluk!
Foto verskaf
Lees meer oor Fichies:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/