)

Hoërskool Strand leerder neem deel aan Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes

Strand Leerder Eskom Ekspo. Michelle Pretorius, ‘n Gr. 11 leerder van Hoërskool Strand, het aan die Eskom Ekspo vir jong Wetenskaplikes in die Wes Kaap deelgeneem. Sy het ‘n goue medalje verwerf met haar projek.

In die afdeling vir Ingenieurswese, het haar projek gehandel oor “Sticking with the ocean.”

Michelle is ook gekies om die Wes Kaap te verteenwoordig. Dit sal by ‘n virtuele Internasionale Wetenskap Ekspo van 4 tot 8 Oktober wees.

Baie geluk Michelle, die Arende is baie trots op jou!

#Arendtrots

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal