)

Welkom Volkskool skietkompetisie – leerder presteer in skietkompetisie

Welkom Volkskool skietkompetisie. Jaden Potgieter, Graad 3 leerder van Welkom Volkskool, het die afgelope naweek aan die streek-skietkompetisie in Welkom deelgeneem.

Hy verwerf goud in die o/13 drukluggeweer en brons in die o/9 veerluggeweer. Jaden is uitgenooi om op 8 Otober aan die S.A kampioenskappe deel te neem.

Volkies is baie trots op jou, Jaden.

Lees meer oor Welkom Volkskool:

https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal