Welkom Volkskool Jaguars Netbalspan. Mareese Mothibedi, graad 7 leerdervan Welkom Volkskool, is ingesluit in die 0/13 Vrystaat Jaguars Netbalspan. Die span neem gedurende die Oktober-vakansie deel aan die All Ages toernooi wat in Boksburg plaasvind.
Baie geluk, Mareese en sterkte met die toernooi.
Lees meer oor Welkom Volkskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/