)

Vrystaat Karatekas by Nasionale Kampioenskappe

Vrystaat Karatekas by Kampioenskappe: Handré Dreyer van Laerskool Truida Kestell en lede van Bethlehem Karate klub, het die afgelope naweek Vrystaat verteenwoordig by die KSA. Die SA “Elite & Open” Nasionale kampioenskappe is gehou in Tongaat, KZN.

Slegs karatekas wat vir hulle provinsiale verkies was, kon aan die Vrystaat kampioenskappe deelneem. Dit was ‘n strawwe kompetisie maar die karatekas het hulle goed van hul taak gekwyt.

Handré het aan die volgende afdelings deelgeneem en soos volg presteer: Seuns Kata 12/13 jaar “Opens” het hy 3de plek behaal. In die Seuns Kumite Opens 12/13 jaar – 55 kg het hy die 2de plek behaal.

Baie geluk Handré.

Truidjies is trots op jou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal