)

Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer in karate

Bethlehem Voortrekker karate. Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat lede van Bethlehem Karate Klub is, het die afgelope naweek die Vrystaat verteenwoordig by die KSA Elite & Open Nationale Kampioenskappe in Tongaat, KZN.

Slegs karatekas wat vir hulle provinsiale span verkies was kon aan die kampioenskap deelneem. Dit was ‘n strawwe kompetisie maar die karatekas het hulle uiters goed van hulle taak gekwyt.

Liam Craven, Nathan Helm en Katleho Moloi het in die volgende afdelings deel geneem en soos volg presteer:

Liam Craven, Nathan Helm, Katleho Moloi – Elite – Mans Span Kata – 16/17 Jaar – 3de

Nathan Helm – Elite Afdeling – Junior Mans Kata – 16/17 Jaar – 2de

Nathan Helm – Elite Afdeling – Junior Mans Kunite – 16/17 Jaar U68Kg – 3de

Katleho Moloi – Ope Afdeling – Junior Mans Kumite – 16/17 – 3de

Trekkertrots !

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal